Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Middelburg-boerefees

Advertisement

Middelburg-boerefees


Middelburg-boerefees...

Datum: 21 September 2019
Tyd: 07:00
Plek: Obaro Peach Boedery, Driefontein
Koördinate: 25ᵒ38’48.8”S 29ᵒ29’48.9”E
Toegang: Volwasses R50 per persoon
Kinders R20 per persoon

KAARTJIE VERKOPE SLEGS BY DIE DEUR OF BY BATTERY PRO, 230 Cowen Ntuli str. Middelburg.

Die fees bied stalletjies met heerlike vars plaasprodukte, eetgoed en ’n potjiekoskompetisie, asook vermaak deur DJ Ossewa, Steam-boere-orkes en boeresport vir die hele gesin. Bring jou stoel of kombers en geniet die dag saam met ons.
... en dinee

Dineetafelfooi: R4 000 per tafel van 10 mense
Tyd: 18:00 tot laat

Sluit in: Viergangmaakltyd, en optedes deur Kurt Darren, Caroline Grace, Len Muller en DZL.

Vir verdere navra kontak Wayne by 073 123 0077



Map Obaro Peach Boedery Driefontein DA15 25ᵒ38’48.8”S 29ᵒ29’48.9”E, Middelburg
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Middelburg

Discover More Events in Your City