X
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement

Bosveldfees Met Touch Of Class

Advertisement

Bosveldfees Met Touch Of Class


Helpende Hand Middelburg bied met trots aan Bosveldfees met Touch of Class!
Hekke open om 12:00
Kom geniet die dag saam met ons en kuier tussen stalletjies tot die konsert begin 18:30

Ons hou ook ons eerste Potjiekos kompetisie, "Meesterpot"! In die styl van Masterchef kry elke span 'n "Mysterybox" met bestanddele waarmee hy sy potjie moet maak. Vir inskrywings en meer inligting skakel Carin op 0721065231. Kry jou span, kies n tema en kom kook jou pot!! Groot pryse te wen!

Toegangskaartjies beloop R120/persoon, laerskool kinders R80, kinders onder 5 gratis.

Verversings en kontantkroeg beskikbaar.

Vir kaartjie besprekings kontak Carin op 0721065231, Mariette 0609522786, Hannelie 0833058674 of enige bestuurslid.



Also check out other Workshops in Middelburg.

Liked this event? Spread the word :

Map Event City, 9 July str, Middelburg, South Africa
Loading venue map..
Event details from Report a problem

Are you going to this event?

Organizer

Solidariteit Helpende Hand - Middelburg Mpumalanga
Advertisement