HERITAGE EVENTS SOMER MUSIEKFEES🎸🎙️🎤
🎉 Kom geniet ‘n spoggerige aand van musiek en pret! 🎶
📅 Datum: Saterdag, 15 November 2025
📍 Plek: Engedi Manor Lodge, Muldersdrift, Krugersdorp.
🕖 Tyd: 11:00 tot laat | Hekke maak 10:00 oop
Kom dans, sing en lag saam met vier van Suid-Afrika se gunsteling kunstenaars – Juanita du Plessis, Snotkop, Lisie Basson en Tamlyn Wessels – in ‘n lewendige vertoning vol energie, samesyn en onvergeetlike herinneringe! 🌟
🍔 Kos en 🥤drinkgoed sal te koop wees – bring net jou goeie gees en kom kuier saam!
🎟 Kaartjies beskikbaar aanlyn by:
https://www.quicket.co.za/.../319793-heritage-events.../
👨👩👧👦 Gesinsvriendelike geleentheid – almal welkom!
NB- Hierdie is 'n buitelug vertoning - BRING ASB JOU KAMPTOEL / KOMBERS saam om op te sit.
Moenie hierdie musiekfees misloop nie!!! 💃🕺🎶
👉 Bespreek nou – Kaartjies is beperk!
You may also like the following events from Heritage Events :
- This Friday, 3rd October, 06:00 pm, Ricus Nel & Appel in Krugersdorp
- This month, 17th October, 07:00 pm, Vrydagaand saam Nicholis, Liezel & Gerhard in Krugersdorp
- This month, 31st October, 04:00 pm, Carols by Candlelight in Krugersdorp