JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD, 4 March | Event in Kempton Park | AllEvents

JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD

Emperors Palace Barnyard

Highlights

Wed, 04 Mar • 07:00 PM

64 Jones Road, 1619 Kempton Park, South Africa

48+ people are Interested
Advertisement

Date & Location

Wed, 04 Mar • 07:00 PM (SAST)

64 Jones Road, 1619 Kempton Park

Kempton Park, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD
Jan Jan Jan het aan die einde van 2019 naam gemaak met hulle stywe broekies, tweekleur hemde en eerste enkelsnit ‘Wys Jou Vleis’ na ‘n foto van hulle en dié broekies soos ‘n veldbrand versprei het op sosiale media met die soektog wat die sangroep se naam moes wees.

Sedert dié uitreiking het nog treffers gevolg en het jy al saam met die 3 Janne vleis gewys, mielies gegooi en Boer gebly en dit is duidelik dat daar geen keer is aan hierdie groep soos wat een na die ander video etlike miljoen kyke inpalm nie.

Die manne spog ook al met ‘n Goue Toekenning of twee en was ook al genomineer vir ‘n SAMA Toekenning vir Beste Pop Album van die Jaar (2022) vir ‘Two Tone Lyf.

DIE POTHOLES MAAK NIE SAAK Van komedie tot meer drukkende sake doen die Janne alles ! Hierdie keer is hulle terug met ‘n bietjie van beide . In hierdie vrolik lighartige nommer bring Jan Jan Jan ‘n boodskap van hoop en ondersteuning soos hulle sing: “ Skattie jy’t gesê die potholes maak nie saak.

Om dit eenvoudig te stel , maak nie saak wat die lewe op jou pad mag bring nie kan jy altyd staatmaak op die Janne om daar te wees vir jou . Ons het verlief geraak op die manne met hulle debuutsnit , Wys jou vleis , wat bietjie klassieke boeremusiekelemente navore gebring het.

Hulle het daai klanke weer meestervol ingemeng vir die moderne gehoor saam met vervaardiger Dirk van Niekerk wat jou daardie gevoel van gemak en tuiswees gee en sê , maak nie saak wat die probleem is nie , luister net bietjie. Jan Jan Jan om jou dag weer op te kicker.


You may also like the following events from Emperors Palace Barnyard:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

64 Jones Road, 1619 Kempton Park, South Africa, Kempton Park, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Emperors Palace Barnyard

Emperors Palace Barnyard

60 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
 JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD, 4 March | Event in Kempton Park | AllEvents
JAN JAN JAN @ EMPERORS PALACE BARNYARD
Wed, 04 Mar • 07:00 PM