Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
VERF FEES KLAS 5

VERF FEES KLAS 5

Sun Mar 14, 2021

VERF FEES KLAS 5

Time Sun Mar 14 2021 at 09:30 am to 12:30 pm

(add to calendar)

Kemton Park, Kempton Park, South Africa, Kempton Park, South Africa

Advertisement

VERF FEES KLAS 5, 14 March | Event in Kempton Park | AllEvents.in VERF FEES KLAS 5
Ons sluit die fees af op n absolute hoogtepunt. Die Franse-rame klas bly een van my gewildste klasse. Selfs dames wat alteeds die klas gedoen het, kom weer en weer terug, want hulle soek nog sulke unieke rame.

Ons gaan werk met die beste 3D paste op die mark - spesiaal gemaak vir my! Met ander woorde: Mariette-approved.

Ons gaan gewone plat, plein, vervelige rame omskep in asemrowende skeppings! Dit gaan almal wat dit in jou huis sien, laat dink jy het dit in die middel van Frankryk gekoop!! En almal gaan vra jy moet vir hulle ook maak! ?
Ons gaan op fotorame werk, maar die moontlikhede van hierdie tegniek stop nie daar nie. Dink net hoe pragtig sal n groot spieël in so n raam lyk!

Na hierdie klas sal jy met ander oë na alles in jou huis kyk, want jy kan so baie doen as jy die tegniek onder die knie het.

Waar: Kemptonpark
Wanneer: Sondagoggend, 14 Maart 2021.
Tyd: 09:30 - 12:30
Kostes: R270
Bring saam: voorskoot en jouself. Ons voorsien alles wat jy gaan benodig in die klas

Neem terug huis toe: 1 unieke rame om mee te spog!!

Whatsapp vir my, Mariette op 0820859492 om jou plek te bespreek. Moenie uitmis nie.



You may also like the following events from Mariette Beukes Just Magic Page:

Also check out other Workshops in Kempton Park.

Event Photos
Hosted by
About The Host: I love creating things that is unique and screams MAGIC.
Website Link: www.justmagictwist.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Kemton Park, Kempton Park, South Africa, Kempton Park, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Sun Mar 14 2021 at 09:30 am to 12:30 pm
Add to Calendar

Location

Kemton Park, Kempton Park, South Africa, Kempton Park, South Africa

Advertisement
Discover more events
Advertisement
Make Your Events Easy to Discover

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events