Kemton Park, Kempton Park, South Africa, Kempton Park, South Africa
Advertisement
VERF FEES Klas 2
Klas 2
In hierdie klas gaan ons leer om op n Ronde, Glas voorwerp te verf en te stencil. Baie van ons bekyk die leë koffiebottels, leë wynbottels leë enige mooi bottels en dink by onsself: vir jou gaan ek nog opjazz - ek weet net nie hoe nie!
Hier is nou jou kans om die mooiste bottels in jou huis te hê en met trots te kan sê: ek het dit so mooi gemaak.
Ons gaan verf, stencil, decoupage, embellish en sommer vet pret hê!
Waar: Kemptonpark
Wanneer: Vrydagmiddag, 12 Maart 2021.
Tyd: 13:30 - 16:30
Kostes: R270
Bring saam: voorskoot en jouself. Ons voorsien alles wat jy gaan benodig in die klas
Neem terug huis toe: drie voltooide asemrowende bottels wat jy self geverf het!!
Whatsapp vir my, Mariette op 0820859492 om jou plek te bespreek. Moenie uitmis nie.