🎄✨ Afrikaanse Kers Sang Fees 2025 ✨🎄
Die lekkerste tyd van die jaar is hier en ons maak reg om weer fees te vier! ✨🎄
Kom sing saam – maak nie saak of jy die note tref of mis nie, dis die 'joyful noise' wat tel. 😅🎶
Kuier saam by die Kersmark en pak jou bord vol by die Afrikaanse Kos fees 🍲😋
🌟 Datum: Sat & Son, 29 & 30 Nov 25
🕔 Tyd: 3 & 7 PM
🏠 Plek: ECU Joondalup, Building 32, Auditorium
Kaartjies is $32 p/p, kinders $18 - of $99 vir families van 4
- ten bate van Solidariteit Helpende Hand ZA se 'Stop Honger,' 'Help Hetta' en 'Skool Tassie' projekte.
Saam maak ons 'n verskil in kinders se lewens.
www.kersfees.info
Afrikaanse Kers Sang Fees
Sat' 29 Nov - 3PM & 7PM en Son' 30 Nov - 7 PM
https://www.trybooking.com/DFGAM
English Christmas Show - Sun' 30 Nov - 3 PM
https://www.trybooking.com/DFGHA
Location
Auditorium, building 32, Edith Cowan University, Joondalup
270 Joondalup Dr, Joondalup W.A. 6027