Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Jan Celliers Prestige Gholfdag

Jan Celliers Prestige Gholfdag

Jul 09, 2021 - Jul 09, 2021

Jan Celliers Prestige Gholfdag

Time Fri Jul 09 2021 at 11:00 am

(add to calendar)

Parkview Golf Club South Africa, Emmarentia Ave, 2193 Johannesburg, South Africa, Johannesburg, South Africa

Find Tickets on itickets.co.za
Advertisement

Jan Celliers Prestige Gholfdag, 9 July | Event in Johannesburg | AllEvents.in Jan Celliers Prestige Gholfdag
Ons is baie opgewonde oor die Prestige Gholfdag wat vanjaar deur Jan Celliers aangebied word. Hierdie Gholfdag sal vanjaar as die skool se belangrikste fondsinsamelingsprojek dien.

Gedetaileerde inligting en uiteensetting van borg-opsies is aangeheg. Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf of om u deelname as borg vir die dag aan te teken: https://itickets.co.za/events/451781.html

Vir enige algemene inligting stuur 'n e-pos aan YmVtYXJraW5nIHwgamFuY2VsbGllcnMgISBjbyAhIHph of skakel die skool by 011 646 3336 / 082 806 6151 gedurende kantoorure.

Hiermee word u byvoorbaat hartlik bedank vir u entoesiasme en ondersteuning. Sonder u ondersteuning en insette sal hierdie projek nie moontlik wees nie.



Tickets

Tickets for Jan Celliers Prestige Gholfdag can be booked here.

Get Tickets

Ticket Information Ticket Price
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Donasie vir Kapitaalontwikkelingsfonds Projekte Free
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Donasie (vir gholfdag pryse) Free
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Borg van Onderwyser 4-bal ZAR 5,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Opsie A Putjie Borgskap - Putjie 1 ZAR 6,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Opsie A Putjie Borgskap - Putjie 9 ZAR 6,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Opsie A Putjie Borgskap - Putjie 18 ZAR 6,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Opsie B Putjie Borgskap - Syfer 3 ZAR 5,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - BORGSKAP - Opsie C Putjie Borgskap- Syfer 4&5 ZAR 5,000
Laerskool Jan Celliers Prestige Gholfdag - INSKRYWING - 4-Bal met 2 x Gholfkarretjies ZAR 5,500
Search by related topics in Johannesburg
Event Photos
Hosted by
About The Host: Die skool waar elke kind spesiaal is – het meer as net ‘n trotse verlede, want ons staan vir ‘n ideaal. Ons streef na uitnemendheid.
Website Link: http://www.jancelliers.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Parkview Golf Club South Africa, Emmarentia Ave, 2193 Johannesburg, South Africa, Johannesburg, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Fri Jul 09 2021 at 11:00 am
Add to Calendar

Location

Parkview Golf Club South Africa, Emmarentia Ave, 2193 Johannesburg, South Africa, Johannesburg, South Africa

Advertisement
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events