

# Event Details

- **Event Name**: Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug
- **Event Start and End Date**: Mon, 10 Aug, 2026 at 04:00 pm
- **Event Description**: Onheil in Onrus: ’n Plaaslike whodunnit vol geheime, spanning en skerp draaie

Met: Corniël Calitz, Rita Louw, Maria Hofmeyr en ander

Teks en regie: Marhette van Huyssteen

Local is superlekker met hierdie oorspronklike moordraaisel wat in die Overstrand ontwikkel is en deur plaaslike teaterentoesiaste opgevoer word.

Professor Soois de Wit en sy vrou, Natalia, nooi vriende na hul strandhuis in Onrus om haar aanwysing as Besigheidsvrou van die Jaar te vier.

Maar ná die feesviering word die professor se assistent die volgende oggend dood op die strand aangetref.

So begin ’n storie vol onderduimse onderhandelinge, twyfelagtige verhoudings en geheime agendas, waar niemand heeltemal onskuldig is nie. Met temas van smokkelary, mag en gierigheid word die waarheid stadig ontbloot.

Onder leiding van Speursersant Rona Rolf moet die vrae beantwoord word: Wie is skuldig – en wie het die meeste te wen?

Hierdie is ’n spanningsvolle en vermaaklike plaaslike produksie wat gehore tot die einde laat raai.

Ouderdomsbeperking: Alle ouderdomme
- **Event URL**: https://allevents.in/hermanus/onheil-in-onrus-komedie-10-aug/200030368489820
- **Event Categories**: 
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 12

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Hermanus
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: De Wet Saal / De Wet Hall
- **lat**: -34.41391
- **long**: 19.1737
- **full address**: De Wet Saal / De Wet Hall, 6 Roos Street ,Onrus, Western Cape, South Africa, Hermanus

## Event gallery

- **Alt text**: Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug
  - **Image URL**: https://dyn-image.allevents.in/generate-image?v=4&title=Onheil+in+Onrus+%7C+Komedie+-+10+Aug&date=Mon%2C+10+Aug%2C+2026+at+04%3A00+pm&bg=1

## FAQs

- **Q**: When and where is Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug being held?
  - **A:** Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug takes place on Mon, 10 Aug, 2026 at 04:00 pm to Mon, 10 Aug, 2026 at 04:00 pm at De Wet Saal / De Wet Hall, 6 Roos Street ,Onrus, Western Cape, South Africa, Hermanus.
- **Q**: Who is organizing Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug?
  - **A:** Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug is organized by Kalfiefees.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug is ideal for comedy fans, stand-up enthusiasts, and anyone looking for a dedicated session of curated laughs, professional acts, and sharp wit from seasoned performers. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Hermanus, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Onheil in Onrus | Komedie - 10 Aug",
        "image": "https://dyn-image.allevents.in/generate-image?v=4&title=Onheil+in+Onrus+%7C+Komedie+-+10+Aug&date=Mon%2C+10+Aug%2C+2026+at+04%3A00+pm&bg=1",
        "startDate": "2026-08-10",
        "url": "https://allevents.in/hermanus/onheil-in-onrus-komedie-10-aug/200030368489820",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "De Wet Saal / De Wet Hall",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "6 Roos Street ,Onrus, Western Cape, South Africa",
                "addressLocality": "Hermanus",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-34.41391",
                "longitude": "19.1737"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Onheil in Onrus: ’n Plaaslike whodunnit vol geheime, spanning en skerp draaie\n\nMet: Corniël Calitz, Rita Louw, Maria Hofmeyr en ander\n\nTeks en regie: Marhette van Huyssteen\n\nLocal is superlekker met hierdie oorspronklike moordraaisel wat in die Overstrand ontwikkel is en deur plaaslike teaterentoesi",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Kalfiefees",
                "url": "https://allevents.in/org/kalfiefees/22235761",
                "description": "Kalfiefees. 6,786 likes · 1,419 talking about this · 283 were here. Nonprofit organization"
            }
        ]
    }
]
```