Create Event
Advertisement
Matriekbaai22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies

Matriekbaai'22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies

Dec 06, 2022 - Dec 09, 2022

Matriekbaai'22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies

Time Tue Dec 06 2022 at 07:00 pm to Fri Dec 09 2022 at 02:00 am

(add to calendar)

De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar, ,George, South Africa, George, South Africa

Find Tickets
ZAR 120
Advertisement

Matriekbaai'22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies, 6 December | Event in George | AllEvents.in Matriekbaai'22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies
MATRIEKS, studente en jong mense!

Meeste mense weet teen nou al wat is Matriekbaai!

Matriekklas van 2022, ons weet daar is van julle wat nog skryf tot 5 of 6 Desember a.g.v die hoof eksamen rooster veranderings en julle sou die jaar uit verloor het op 'n "Matriek Vakansie" ervaring!

Ons maak nou beperkte aand kaartjies beskikbaar by ons een "venue" De Dekke spesiaal vir julle!

Matrieks, studente en jong mense 18+ is welkom om hierdie kaartjies te koop vanaf EINDE JUNIE!

Daar sal 6, 7 en 8 Desember elke aand een "Headliner" optree en kaartjies gaan vir R120 (Plus aanlyn admin fooi).

Nou kan studente en jong mense wat daai tyd ook iets opwindend wil doen na 'n laaang harde jaar en erg "FOMO" het van #Matriekbaai ook deel wees.

---------------------------------------

KAARTJIES WORD VERKOOP VANAF EINDE JUNIE! (www.matriekbaai.com)

----------------------------------------------
Hierdie byeenkoms is 18+
Nul verdaagsaamheid:
• Valse ID's
• Identiteitsdiefstal
• Koop en oordrag van kaartjies aan minderjariges

----------------------------------------------

Loer gerus na ons web vir meer basiese inligting: www.matriekbaai.com



Tickets

Tickets for Matriekbaai'22 - De Dekke(Grootbrak) - Beperkte aand Kaartjies can be booked here.

Get Tickets

Search by related topics in George
Event Photos
Hosted by
Are you the host?
Nearby Hotels De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar, ,George, South Africa, George, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Tue Dec 06 2022 at 07:00 pm to Fri Dec 09 2022 at 02:00 am
Add to Calendar

Location

De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar, ,George, South Africa, George, South Africa

Advertisement
Advertisement
Event Marketing