

# Event Details

- **Event Name**: Liewe Heksie word gescam
- **Event Start and End Date**: Sat, 14 Feb, 2026 at 11:00 am
- **Event Description**: Liewe Heksie het ‘n prys in ‘n talentkompetisie gewen. Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk. Haai oe, maar groot woorde soos finansies, rente en begrotings of is dit nou bekleinings, laat Levinia se kop draai. Karel begin deur vir Levinia ‘n spaarvarkie te gee, maar die nare Geelheks is altyd in die rondte en wil haar kloutjies op die geld kry. Karel besluit dat ‘n bankrekening met ‘n bankkaart veiliger sal wees, maar dalk nie vir Liewe Heksie nie. Want o wee, Levinia kan nie altyd so mooi onthou nie en syfers en tel, TEL nie onder haar talente nie en hoe sal Heksie ooit weet hoe lyk ‘n “scammer”? Maats van drie tot honderd en drie, Liewe Heksie kort julle hulp sodat haar geld kan groei en nie verdwyn nie.

Die span agter “Liewe Heksie word gescam” is die bekroonde en ervare jeug- en kinderteaterskepper Margit Meyer-Rödenbeck as teksskrywer en regisseur en die akteurs is die Eldon van der Merwe en Mia van der Merwe.

Die uitvoerende vervaardiger: Start The Conversation™ (STC™) is 'n geregistreerde openbare voordeelorganisasie in Suid-Afrika en 'n wêreldwye silwerbekroonde YouTube-opvoedingskanaal. Die produksie is deel van die STC™ "Education Through Arts"-inisiatief wat teater en digitale onderwys vir mense bring om ingeligte besluite te neem en langtermyn finansiële sekuriteit te bou. Volg STC™ by www.youtube.com/@stc101
- **Event URL**: https://allevents.in/george/liewe-heksie-word-gescam/200029359501620
- **Event Categories**: art
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 117

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: George
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: 125 York Street, 6529 George, South Africa
- **lat**: -33.95647
- **long**: 22.45827
- **full address**: 125 York Street, 6529 George, South Africa, 123 York St, George, 6529, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Liewe Heksie word gescam
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events5/banners/84a9de1d0abb8e420ded81f38e8e722c445782e68d352e194e9cb1da56039c9f-rimg-w1200-h986-dcc5c3d0-gmir?v=1770243591

## FAQs

- **Q**: When and where is Liewe Heksie word gescam being held?
  - **A:** Liewe Heksie word gescam takes place on Sat, 14 Feb, 2026 at 11:00 am to Sat, 14 Feb, 2026 at 11:00 am at 125 York Street, 6529 George, South Africa, 123 York St, George, 6529, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Liewe Heksie word gescam?
  - **A:** Liewe Heksie word gescam is organized by George Arts Theatre.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Liewe Heksie word gescam is ideal for art lovers, collectors, creatives, and anyone inspired by visual arts, installations, and exhibitions. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in George, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. With 110+ people already showing interest, this is clearly an event worth adding to your calendar - don't miss out.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Liewe Heksie word gescam",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events5/banners/84a9de1d0abb8e420ded81f38e8e722c445782e68d352e194e9cb1da56039c9f-rimg-w1200-h986-dcc5c3d0-gmir?v=1770243591",
        "startDate": "2026-02-14",
        "url": "https://allevents.in/george/liewe-heksie-word-gescam/200029359501620",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "125 York Street, 6529 George, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "123 York St, George, 6529, South Africa",
                "addressLocality": "George",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.95647",
                "longitude": "22.45827"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Liewe Heksie het ‘n prys in ‘n talentkompetisie gewen. Karel Kat wil haar leer om mooi na haar prysgeld te kyk. Haai oe, maar groot woorde soos finansies, rente en begrotings of is dit nou bekleinings, laat Levinia se kop draai. Karel begin deur vir Levinia ‘n spaarvarkie te gee, maar die nare Geelh",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "George Arts Theatre",
                "url": "https://allevents.in/org/george-arts-theatre/7044396",
                "description": "Welcome to The Oakhurst Insurance George Arts Theatre!\nWe are open to the public for visits Monday to Friday between 9am and 4pm, excluding public holidays.\nLet us entertain you!\n"
            }
        ]
    }
]
```