

# Event Details

- **Event Name**: EERSTE VIR ALLES
- **Event Start and End Date**: Sat, 24 Oct, 2026 at 07:00 pm – Sat, 24 Oct, 2026 at 08:00 pm (+02:00)
- **Event Description**: EERSTE VIR ALLES (geen onder 13)

Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil.

Twee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorspronklike “power couple” te vertolk ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar, kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die liefde en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf.

Eerste vir Alles is ’n romantiese komedie oor ou bene saam maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.

Met: Frank Opperman & Margit Meyer-Rödenbeck.

Teks en regie: Wessel Pretorius

Verhoogbestuur Wicus Louw

’n Ko-produksie van Suidoosterfees & Vrystaat Kunstefees, moontlik gemaak deur Het Jan Marais Nationale Fonds
- **Event URL**: https://allevents.in/george/eerste-vir-alles/200030805088324
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 0

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: George
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: 125 York Street, 6529 George, South Africa
- **lat**: -33.95606
- **long**: 22.45798
- **full address**: 125 York Street, 6529 George, South Africa, 125 York St, George, 6529, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: EERSTE VIR ALLES
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events9/banners/193ee1c87ad2cc2483a7a2f9f21d202fbc9a292cc78149f0c3c8d6108cb21296-rimg-w1200-h742-dcc8c8c8-gmir?v=1791448642

## FAQs

- **Q**: When and where is EERSTE VIR ALLES being held?
  - **A:** EERSTE VIR ALLES takes place on Sat, 24 Oct, 2026 at 07:00 pm to Sat, 24 Oct, 2026 at 08:00 pm at 125 York Street, 6529 George, South Africa, 125 York St, George, 6529, South Africa.
- **Q**: Who is organizing EERSTE VIR ALLES?
  - **A:** EERSTE VIR ALLES is organized by George Arts Theatre.
- **Q**: What has been the experience of attendees at George Arts Theatre's events?
  - **A:** Attendees have given George Arts Theatre a rating of 4.25/5 based on reviews from early attendees on AllEvents. George Arts Theatre has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "EERSTE VIR ALLES",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events9/banners/193ee1c87ad2cc2483a7a2f9f21d202fbc9a292cc78149f0c3c8d6108cb21296-rimg-w1200-h742-dcc8c8c8-gmir?v=1791448642",
        "startDate": "2026-10-24T19:00:00+02:00",
        "endDate": "2026-10-24T20:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/george/eerste-vir-alles/200030805088324",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "125 York Street, 6529 George, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "125 York St, George, 6529, South Africa",
                "addressLocality": "George",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.95606",
                "longitude": "22.45798"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "EERSTE VIR ALLES (geen onder 13)\n\nEeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaa",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "George Arts Theatre",
                "url": "https://allevents.in/org/george-arts-theatre/7044396",
                "description": "Welcome to The Oakhurst Insurance George Arts Theatre!\nWe are open to the public for visits Monday to Friday between 9am and 4pm, excluding public holidays.\nLet us entertain you!\n"
            }
        ]
    }
]
```