Courtenay st, George, George, Western Cape, South Africa
Save location for easier access
Only get lost while having fun, not on the road!
About the event
Dis Kersfees in George!
Dis Kersfees met Jannie Moolman en Petronel Baard! Kom geniet die Allermooiste Kersliedere saam met die twee pragtige stemme en die vlytige vingers van Franco Engelbrecht op klavier. Stille Nag, O Holy Night, Jerusalem, Kersgesange, 'n werklike Kers fees en dit in die lieflike George NG Moederkerk op Sondagmiddag, 21 Desemberom 15:00. Kaartjies vanaf R150.