Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement

Vroue wat glo-RETREAT (Vanderbijlpark)

Advertisement

Vroue wat glo-RETREAT (Vanderbijlpark)


By die Vroue wat glo–retreat sal jy God se teenwoordigheid, inspirerende lofprysing, dinamiese gebed en nog baie meer geestelike pitkos ervaar.

Hierdie jaar is die tema: “Nóú is die tyd!”
Baie vroue leef met emosionele wonde saam. As jy begeer om los te kom van die verlede en kragtige geestelike insig te verkry wat jou verhouding met God meer intiem sal maak, sluit by ons aan!

Liesel Krause-Wiid, Lynette Beer, Mandi Baard en ander geloofsvroue sal jou die toerusting gee om uit te styg bo jou pyn en omstandighede.

Lofprysing deur Demi Lee Moore.



You may also like the following events from Finesse Voelgoed Tydskrif:

Map Kompas Gemeente, 90 Abraham Street, 1911 Vanderbijlpark, Gauteng, Gauteng, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?

Organizer

Finesse Voelgoed Tydskrif
Advertisement

More Events in Gauteng

Explore More Events in Gauteng