Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Lollos Renboog Stories

Lollos Reënboog Stories

Aug 20, 2022 - Aug 20, 2022

Lollos Reënboog Stories

Time Sat Aug 20 2022 at 10:30 am

(add to calendar)

Curro Durbanville High School, Durbanville, South Africa

Advertisement

Lollos Reënboog Stories, 20 August | Event in Durbanville | AllEvents.in Lollos Reënboog Stories
Lollos is so bly hy kan weer by sy maats kom speel; hy het sommer dadelik by die eerste reënboog afgegly aarde toe om saam met hulle te kom dans! Hy het natuurlik op die kleur blou gegly, want blou en groen is sy gunsteling kleur. Disco hou weer niks van groen nie. Dit maak hom bang, maar geel maak hom weer opgewonde! Karla dink aan kwaad word as sy rooi sien en Lettie raak gelukkig wanneer sy dink aan pienk!
...Maar hoekom het Lollos op ’n reënboog afgegly en nie net sy vlerkies gebruik nie? Kom dans saam met die Lalalanders terwyl hulle leer oor emosies en al die kleure van die reënboog en vind uit!
Soos oudergewoonte van Lollos, is hierdie reënboog-avontuur ook propvol interaktiewe pret, grappies en baie danspassies wat enige kindergehoor op hulle voete sal hou en laat skaterlag van die begin tot die einde.

Plek: Curro Durbanville Hoërskool

Tyd: 10H30

Prys: R85

Bespreek jou kaartjies by Quicket ( Volg gerus die skakel):

https://www.quicket.co.za/events/179273-lollos-lettie-renboogstories-by-curro-durbanville-horskool-groot-phesantekraal/#/



Sien julle daar!



Also check out other Parties in Durbanville, Entertainment Events in Durbanville.

Search by related topics in Durbanville
Event Photos
Hosted by
About The Host: Lollos en Lettie vermaak kinders (en hul ouers!) deur musiek en dans! Wees op die uitkyk vir ons vrolike vertonings asook Lollos produkte
Website Link: www.lollos.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Curro Durbanville High School, Durbanville, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Sat Aug 20 2022 at 10:30 am
Add to Calendar

Location

Curro Durbanville High School, Durbanville, South Africa

Advertisement
Advertisement

Event Marketing