Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Lizz Meiring in KAMERAS KONSERTE en KLEEDKAMERS

Lizz Meiring in KAMERAS, KONSERTE en KLEEDKAMERS

Oct 19, 2021 - Oct 19, 2021

Lizz Meiring in KAMERAS, KONSERTE en KLEEDKAMERS

Time Tue Oct 19 2021 at 08:00 pm

(add to calendar)

Die Boer, Chenoweth Straat 6,, Durbanville, South Africa

Advertisement

Lizz Meiring in KAMERAS, KONSERTE en KLEEDKAMERS, 19 October | Event in Durbanville | AllEvents.in Lizz Meiring in KAMERAS, KONSERTE en KLEEDKAMERS
In 2021 vier aktrise, regisseur, skrywer, stemkunstenaar, vervaardiger en tv aanbieder - Lizz Meiring - 37 jaar in die vermaaklikheidbedryf. Van Lady Macbeth tot ’n singende Australiese "pop up toaster” - Lizz het al alles gespeel. Bykans 2000 produksies later voel sy nog steeds onverdund hartstogtelik oor haar beroep en die meelopers in die Uitvoerende Kunste. In “Kameras, Konserte & Kleedkamers” - ’n klets en skets konsert - vertel Lizz van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe, die chaos en kreatiwiteit, die beroemdes en berugtes, die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise. Sy onthul die ver paaie se reis - plaaslik en internasionaal, die vreemde kleedkamers, 3 verhoë, film en tv stelle, die soms vreemde gedrag van gehore, luisteraars, kykers en bewonderaars. In die uiters vermaaklike stuk, vol verrassings oor die vermaaklikheidsbedryf, kry die gehoor ’n agter-die-skerms ervaring soos nog nooit vantevore. Daar is ook fiktiewe karakters en sketse. ’n Stroom karakters uit haar skeppende skatkis maak hul opwagting - dis vars, slim, snaaks en soms meer ernstig. Dis oorspronklik, deernisvol en uiteindelik die storie van oorlewing en belewing - uiteindelik die verhaal van die aanslae, gelukskote, opslae en wenslae van die lewe - waarmee elkeen kan identifiseer.



You may also like the following events from Die Boer:

Also check out other Concerts in Durbanville, Entertainment Events in Durbanville.

Event Photos
Hosted by
About The Host: The Premier live entertainment & Dinner venue in the Western Cape.
Website Link: http://www.dieboer.com
Are you the host?
Nearby Hotels Die Boer, Chenoweth Straat 6,, Durbanville, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Tue Oct 19 2021 at 08:00 pm
Add to Calendar

Location

Die Boer, Chenoweth Straat 6,, Durbanville, South Africa

Advertisement
Discover more events
Advertisement
Market Your Events Professionally!

Create an online presence of your events and make them easy to discover & share with the relevant audience.

Create Events