Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Kaleidoskoop

Advertisement

Kaleidoskoop


Kaleidoskoop is ‘n afrikaanse musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer....’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke harmonieë en skerp poliritmiese akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum van musiekvorme aan. Kaleidoskoop laat jou deur hul selfgeskrewe Afrikaanse musiek - asook Engelse “covers”- anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe kyk...kom kyk saam met hulle deur die Kaleidoskoop!



You may also like the following events from Die Boer:

Map Die Boer, Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, Durbanville, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Durbanville

Explore More Events in Durbanville