Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Jan Blohm Akoesties

Advertisement

Jan Blohm Akoesties


Jan Blohm is geen onbekende in die Suid Afrikaanse musiekbedryf nie. In 2002 het sy musiek begin aftrek kry en in 2004 het sy debuutalbum, Melkstraat Confessions, verskyn. Sedertdien het Jan verskeie albums die lig laat sien wat groot treffers opgelewer het. Jan het verskeie toekennings vir sy werk ontvang , soos in 2005 drie GMT-Toekennings vir 'Album van die Jaar', ‘Liedjie van die Jaar’ vir Breyten se brief en 'Beste Nuweling' van dieselfde jaar aangewys, asook verskeie Huisgenoot Tempo Toekennings, SAMA Toekennings en Vonk Afrikaanse Musiek Toekennings.

Jan Blohm is spitsvondig en selfs satiries, met komiese stekies wat mildelik uitgedeel word.

Met hierdie vertoning gaan Jan Blohm terug na waar dit begin het. Oorspronklike Hartsmusiek op 2 akoestiese kitare wat vertolk word deur een van die mees passievolle kunstenaars in Suid Afrika.

Gehore kan uitsien na Groentrui, Breyten se brief, Lê jou lyfie neer en ouer gunstelinge, asook songs van sy nuwe vollengte album wat beskikbaar sal wees.



You may also like the following events from Die Boer:

Map Die Boer, Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, Durbanville, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Durbanville

Explore More Events in Durbanville