

# Event Details

- **Event Name**: EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13)
- **Event Start and End Date**: Wed, 19 Aug, 2026 at 08:30 pm
- **Event Description**: Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort net mekaar vir geselskap. Sien hulle kans vir nog ‘n honderd jaar saam en sal hulle sondes hulle ontsien? Na baie goed en kwaad het Adam en Eva vir oulaas ‘n appeltjie met mekaar te skil.
Twee van ons land se gedugste storievertellers span kragte saam om die oorpspronklike “power couple” te vertolk ’n klassieke geval van “he said, she said.” Eva (Meyer-Rödenbeck), ’n gefrustreerde kunstenaar,  kry uiteindelik ’n beurt om haar kant van die storie te vertel, die liefde en leed van die eerste moeder en huisvrou. Adam (Opperman) glo ook nie hy’t dit maklik gehad nie. Die handboek vir menswees is eers na sy tyd geskryf. 
Eerste vir Alles is ’n romantiese komedie oor ou bene saam maak, veral as een die ander ’n ribbebeen skuld.
Geen onder 13
- **Event URL**: https://allevents.in/durbanville/eerste-vir-alles-frank-opperman-and-margit-meyer-rodenbeck;-teksandregie-wessel-pretorius-geen-o-13/200030276019521
- **Event Categories**: 
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 33

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Durbanville
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: Die Boer
- **lat**: -33.83005
- **long**: 18.6505
- **full address**: Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN &amp; MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&amp;regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13)
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events2/banners/4e4297cf90de178f1082383d335e8a60b37478d5adeeeac00059cdeee75fa803-rimg-w1200-h625-dcb8b8b8-gmir?v=1786778874

## FAQs

- **Q**: When and where is EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13) being held?
  - **A:** EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13) takes place on Wed, 19 Aug, 2026 at 08:30 pm to Wed, 19 Aug, 2026 at 08:30 pm at Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa.
- **Q**: Who is organizing EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13)?
  - **A:** EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN & MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13) is organized by Die Boer.
- **Q**: What has been the experience of attendees at Die Boer's events?
  - **A:** Die Boer has 399+ followers on AllEvents, reflecting a trusted and active community of event-goers who follow their events. Die Boer has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "EERSTE VIR ALLES- FRANK OPPERMAN &amp; MARGIT MEYER-RODENBECK; Teks&amp;regie: WESSEL PRETORIUS (Geen O/13)",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events2/banners/4e4297cf90de178f1082383d335e8a60b37478d5adeeeac00059cdeee75fa803-rimg-w1200-h625-dcb8b8b8-gmir?v=1786778874",
        "startDate": "2026-08-19",
        "url": "https://allevents.in/durbanville/eerste-vir-alles-frank-opperman-and-margit-meyer-rodenbeck;-teksandregie-wessel-pretorius-geen-o-13/200030276019521",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Die Boer",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape",
                "addressLocality": "Durbanville",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.83005",
                "longitude": "18.6505"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Eeue nadat hulle uit die paradys gesmyt is, besin Adam en Eva oor die huwelik. Kyk hier, dit was nie maklik om die proto-paartjie te wees nie, hoor? Alles moes vir die eerste keer uitgepluis word: liefde, kinders en huishou. Nou dat die laatlammetjie die huis verlaat het Adam en Eva weer binnekort n",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Die Boer",
                "url": "https://allevents.in/org/die-boer/3155946",
                "description": "The Premier live entertainment & Dinner venue in the Western Cape. "
            }
        ]
    }
]
```