Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

Die Burger Vroue Dag 2019

Advertisement

Die Burger Vroue Dag 2019


Die gewilde Die Burger Vrouedag vind weer vanjaar by Venue D’Aria plaas. Debra Kay se reeks Bueno en Angel soft leer skoene sal ten toon gestel word. Daar sal ook modevertonings plaasvind waartydens Purrsona Clothing se nuwe reeks klere besigtig kan word. Kaartjiepryse sluit goeie kos en drankies, asook ‘n geskenksak in.

Book your ticket today!

Read more at: https://whatson.co.za/details.php?id=276358&Die%20Burger%20Vrouedag
Copyright © What's On Publishing SA



Map D'Aria Wine Estate, 7530 Durbanville, Durbanville, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Durbanville

Explore More Events in Durbanville