Die Boer, Chenoweth Straat 6,,Durbanville, South Africa, Durbanville, South Africa
Find Tickets
Advertisement
Christia Visser
Saterdag 28 Januarie
Christia Visser is besig om onmiskenbare spore in die musiekbedryf te trap sedert haar eerste enkelsnit 17 Shots een van die grootste treffers in Afrikaans geword het....Christia is alreeds n geliefde akrise in SA en haar drama agtergrond sorg vir 'n vertoning met "diepte" wat haar stem en skryfwerk na vore bring.... Die vertoning gaan oor uitdagings in ons lewens, jouself te vind en 'n persoonlike boodskap van hoop waarmee mense hulleself kan vereenselwig.