Die Boer, Chenoweth Straat 6,, Durbanville, South Africa
Find Tickets
Advertisement
Christia Visser
Christia begin nou haar spore in die musiekbedryf trap met haar eerste enkelsnit 17 Shots, wat beloof om een van die grootste treffers te wees in Afrikaans hierdie jaar. Die liedjie het harde alternatiewe klanke wat haar stem en skryfwerk na vore bring. Die liedjie gaan oor uitdagings in ons lewens, jouself te vind en 'n persoonlike boodskap van hoop waarmee mense hulleself kan vergelyk. Die klank is vars en sal beslis 'n treffer wees wat Christia 'n meer geliefde sal maak in ons Suid-Afrikaanse gemeenskap.