AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG", 29 November | Event in Durbanville | AllEvents

AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG"

Die Boer

Highlights

Sat, 29 Nov, 2025 at 08:30 pm

Die Boer

Advertisement

Date & Location

Sat, 29 Nov, 2025 at 08:30 pm (SAST)

Die Boer

Chenoweth Straat 6, Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG"
Na ’n uitverkoopte eerste keer op die verhoog van Die Boer, keer Amira Willighagen terug en die gehoor kan gereed maak vir ’n meesterlike konsert wat musikale genres oorskry en die briljante en veelvlakkige talent van Amira belig. Hierdie Holland’s Got Talent wenner (op die ouderdom van 9 jaar) het pas mondig geword en weef gemaklik elemente van klassieke elegansie, die sielvolheid van kontemporêre klanke, die grootsheid van filmmusiek, die nostalgie van musiekblyspele en die ritmes van die wêreld naatloos saam. Amira betower die gehoor met ‘n meesterlike, magiese, musikale kragtoer en die gehoor kan uitsien na ‘n musieksamestelling wat bekend op die oor val.


You may also like the following events from Die Boer:

Also check out other Concerts in Durbanville.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG" can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Die Boer, Chenoweth Straat 6, ,Cape Town, Western Cape, Durbanville, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Die Boer

Die Boer

7 Followers

5.0/5 Rating - 2 Reviews

Are you the host? Claim Event

Advertisement
AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG", 29 November | Event in Durbanville | AllEvents
AMIRA WILLIGHAGEN in "MONDIG"
Sat, 29 Nov, 2025 at 08:30 pm