Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

3 Susters

Advertisement

3 Susters


Met Lizz Meiring, Margit Meyer-Rodenbeck en Nicole Holm
Regie: Tara Notcutt
Christine, Anel en Bianca se vlug na Thailand is vertraag. Dis Christine se 50ste verjaarsdag en dis die tweeling se geskenk aan haar. 'n Bord sushi sou net so goed gewees het. Hulle weet mos sy’s bang vir vlieg. Drie susters is ʼn dramedy geskryf deur Louis Pretorius van Die Boekklub-faam. (50 susters)



You may also like the following events from Teater-Margit:

Map Die Boer, Durbanville, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Durbanville

Explore More Events in Durbanville