

# Event Details

- **Event Name**: Kinders van die Lig
- **Event Start and End Date**: Wed, 23 Sep, 2026 at 07:00 pm (+02:00)
- **Event Description**: Kinders van die Lig is die amptelike bekendstellingskonsert van Lizl Simoes – ’n viering van haar eerste vyf oorspronklike enkelsnitte en die begin van ’n nuwe hoofstuk in haar musikale reis.

As ATKV-Crescendo-opnamekunstenaar , het Lizl die afgelope jaar gehore aangegryp met haar eerlike lirieke, unieke stem en vars klank. Ná die sukses van haar debuut-enkelsnit, Muurblom, wat die Afrie-indie-toekenning vir Beste Nuweling-enkelsnit ontvang het, bring sy nou haar eie musiek na die verhoog.

Die konsert neem sy naam uit Lizl se splinternuwe duet Kinders van die Lig saam met Joshua na die Reën, wat op 4 September 2026 vrygestel is. Joshua na die Reën sluit ook as spesiale gaskunstenaar by Lizl aan vir hierdie besondere aand.

Onder leiding van musikale regisseur William Jacobs, saam met musikante Ruan Graaff, Angelo Roman en Justin Arendse, word Lizl se oorspronklike musiek in ’n unieke lewendige verhoogervaring omskep.

Kom vier saam met ons die bekendstelling van ’n nuwe stem in Afrikaanse musiek – ’n aand waar oorspronklike liedjies, betekenisvolle stories en lig saamvloei.

Bespreek Kaartjies by Quicket:                    https://qkt.io/LizlSimoes
- **Event URL**: https://allevents.in/centurion/kinders-van-die-lig/200030708754102
- **Event Categories**: Concerts
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 0

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Centurion
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: Die Centurion Teater
- **lat**: -25.843680453139
- **long**: 28.209061412148
- **full address**: Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Kinders van die Lig
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/b2394fb3500cb2fb9e1f59b9bebd00dce625001721e021f1054d8be9ce4f49fc-rimg-w800-h800-dcf8f8f8-gmir?v=1789618021

## FAQs

- **Q**: When and where is Kinders van die Lig being held?
  - **A:** Kinders van die Lig takes place on Wed, 23 Sep, 2026 at 07:00 pm to Wed, 23 Sep, 2026 at 07:00 pm at Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Kinders van die Lig?
  - **A:** Kinders van die Lig is organized by Lizl Simoes.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Kinders van die Lig is ideal for music lovers, fans of all genres, and anyone who wants to celebrate the power of music - from intimate gigs and live sessions to festivals and cultural performances. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Centurion, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Kinders van die Lig sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "MusicEvent",
        "name": "Kinders van die Lig",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/b2394fb3500cb2fb9e1f59b9bebd00dce625001721e021f1054d8be9ce4f49fc-rimg-w800-h800-dcf8f8f8-gmir?v=1789618021",
        "startDate": "2026-09-23T19:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/centurion/kinders-van-die-lig/200030708754102",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Die Centurion Teater",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "123 Amkor Road,Centurion, Gauteng",
                "addressLocality": "Centurion",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-25.843680453139",
                "longitude": "28.209061412148"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Kinders van die Lig is die amptelike bekendstellingskonsert van Lizl Simoes – ’n viering van haar eerste vyf oorspronklike enkelsnitte en die begin van ’n nuwe hoofstuk in haar musikale reis.\n\nAs ATKV-Crescendo-opnamekunstenaar , het Lizl die afgelope jaar gehore aangegryp met haar eerlike lirieke,",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Lizl Simoes",
                "url": "https://allevents.in/org/lizl-simoes/28162218"
            }
        ]
    }
]
```