

# Event Details

- **Event Name**: Die Siel van Eugène Marais | Die Centurion Teater
- **Event Start and End Date**: Fri, 24 Jul, 2026 at 07:30 pm – Fri, 24 Jul, 2026 at 08:45 pm
- **Event Description**: ? DIE SIEL VAN EUGÈNE MARAIS
✨ ’n Poëtiese teaterervaring oor ’n komplekse Afrikaner-ikoon

Met: Daniel Anderson
Pianis: Paul Ferreira
Teks: Amanda Bothma

’n Reis deur die lewe, siel en stryd van een van Suid-Afrika se mees onwaarskynlike helde.

? Datums: 24 – 25 Julie 2026
? Tyd: Sien vertoningskedule
? Kaartjies: R220
?️ Bespreek nou: https://qkt.io/EugeneMaraisCT26

Die Siel van Eugène Marais is ’n poëtiese reis deur die lewe van die digter, wetenskaplike, joernalis en “Wonder Dokter”. Deur woord, musiek en sy eie gedigte word Marais se soeke na liefde, waarheid en menswees blootgelê — van sy briljante vroeë jare tot sy gebroke laaste oomblikke onder die doringboom.

Gebaseer op ware gebeure, maar deurweef met simboliek, morfienvisioene en poëtiese fragmente, ondersoek die produksie sy stryd tussen lig en donker, sy obsessie met die natuur en die spookbeelde wat hom verteer het. Met drama, klanklandskappe, musiek en visuele simboliek — insluitend die figuur van Skoppensboer — word ’n hipnotiese en emosioneel gelaaide atmosfeer geskep.

Die ikoniese gedig Winternag vorm die spil waarom die stuk draai, verweef met Marais se innerlike stryd.

“Ons wou nie net sy biografie vertel nie… ons wou sy siel blootlê.”

#EugeneMarais #DieSielVanEugeneMarais #CenturionTeater
- **Event URL**: https://allevents.in/centurion/die-siel-van-eugène-marais-die-centurion-teater/200030003794130
- **Event Categories**: performances, art, theatre, entertainment
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 22

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Centurion
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: Die Centurion Teater
- **lat**: -25.843680453139
- **long**: 28.209061412148
- **full address**: Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Die Siel van Eugène Marais | Die Centurion Teater
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events1/banners/2aed926156fc68b489da7a46282af333e344b40e6fe466c728f0ee003b063b64-rimg-w1200-h628-dc010202-gmir?v=1784116745

## FAQs

- **Q**: When and where is Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater being held?
  - **A:** Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater takes place on Fri, 24 Jul, 2026 at 07:30 pm to Fri, 24 Jul, 2026 at 08:45 pm at Die Centurion Teater, 123 Amkor Road,Centurion, Gauteng, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater?
  - **A:** Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater is organized by Die Centurion Teater.
- **Q**: What has been the experience of attendees at Die Centurion Teater's events?
  - **A:** Die Centurion Teater has 100+ followers on AllEvents, reflecting a trusted and active community of event-goers who follow their events. Die Centurion Teater has a verified profile on AllEvents where you can read reviews and explore their upcoming events.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater is ideal for art lovers, collectors, creatives, and anyone inspired by visual arts, installations, and exhibitions. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Centurion, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Die Siel van Eugene Marais | Die Centurion Teater sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Die Siel van Eugène Marais | Die Centurion Teater",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events1/banners/2aed926156fc68b489da7a46282af333e344b40e6fe466c728f0ee003b063b64-rimg-w1200-h628-dc010202-gmir?v=1784116745",
        "startDate": "2026-07-24",
        "endDate": "2026-07-24",
        "url": "https://allevents.in/centurion/die-siel-van-eugène-marais-die-centurion-teater/200030003794130",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Die Centurion Teater",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "123 Amkor Road,Centurion, Gauteng",
                "addressLocality": "Centurion",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-25.843680453139",
                "longitude": "28.209061412148"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "? DIE SIEL VAN EUGÈNE MARAIS\n✨ ’n Poëtiese teaterervaring oor ’n komplekse Afrikaner-ikoon\n\nMet: Daniel Anderson\nPianis: Paul Ferreira\nTeks: Amanda Bothma\n\n’n Reis deur die lewe, siel en stryd van een van Suid-Afrika se mees onwaarskynlike helde.\n\n? Datums: 24 – 25 Julie 2026\n? Tyd: Sien vertoningsk",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Die Centurion Teater",
                "url": "https://allevents.in/org/die-centurion-teater/7468130",
                "description": "By die Centurion Teater kan jy seker wees van gehalte vermaak in 'n atmosferiese, knus omgewing.  "
            }
        ]
    }
]
```