Create Event
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement
Swartlandskou - Moorreesburg

Swartlandskou - Moorreesburg

Sep 07, 2022 - Sep 07, 2022

Swartlandskou - Moorreesburg

Time Wed Sep 07 2022 at 08:00 am

(add to calendar)

8 Kotze St, Swartland, 7310, South Africa, Breede River, South Africa

Advertisement

Swartlandskou - Moorreesburg, 7 September | Event in Breede River | AllEvents.in Swartlandskou - Moorreesburg
SWARTLANDSKOU IS EEN VAN DIE GROOTSTE LANDBOUSKOUE IN WES- EN SUIDKAAP MET ‘N BESOEKERS GETAL VAN 10 000 PLUS.
Vanaf 7 tot 10 September 2022 sal daar weer ‘n uitmuntende skou aangebied word te Moorreesburg Skougronde. Met die goeie gesindheid van die gemeenskap, uitstallers, donateurs en borge is hierdie datum verseker een wat op die kalender aangeteken moet word!

In hierdie 89ste bestaansjaar bars Swartlandskou behoorlik uit sy nate en kan die skou, net soos in die verlede, spog met die tentoonstelling van die mooiste perde, beeste en skape. Mededingers kom van distrikte buite die gebied en neem ywerig deel aan die bedrywighede.

Optredes en vermaak wat vanjaar in die wyntuin aangebied word, het hoë prioriteit geniet en besondere aandag is gegee aan die samestelling van die program. Bekende kunstenaars in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf sal verseker dat ‘n fees-atmosfeer geskep word wat niemand mag misloop nie!



Search by related topics in Breede River
Event Photos
Hosted by
Are you the host?
Nearby Hotels 8 Kotze St, Swartland, 7310, South Africa, Breede River, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Wed Sep 07 2022 at 08:00 am
Add to Calendar

Location

8 Kotze St, Swartland, 7310, South Africa, Breede River, South Africa

Advertisement
Advertisement