Create Event
Advertisement
Namakwa Woeskusfees

Namakwa Woeskusfees

Oct 07, 2022 - Oct 07, 2022

Namakwa Woeskusfees

Time Fri Oct 07 2022 at 02:00 pm

(add to calendar)

Die Houthoop Opelug Restaurant & Gasteplaas, Steenvlei, Breede River, South Africa

Advertisement

Namakwa Woeskusfees, 7 October | Event in Breede River | AllEvents.in Namakwa Woeskusfees
Namakwa Woeskusfees
Plek :Die Houthoop Gasteplaas, 15 km uit Kleinzee, teen die Weskus, in die Noord-Kaap.

Koop kaartjie hier: https://computicket-boxoffice.com/e/namakwa-woeskusfees-5r9zKe?fbclid=IwAR0y7veQrsUiDqh4XUj5nXhhbH8TBTNyKIufFA12SGniooOCfB4rCyf7dak


Aktiwiteite sluit in: Stoepstories met gemeenskapsradio NFM98. 10 en Namakwalandse storievertellers,
ATKV boeketent en skrywers soos Gert Sarrisam, kuns uitstallings, skyfskiet, Nama-dansers, kindervermaak, potjiekoskompetisies, tradisionele kosse soos afval, bakbrood ek roosterkoek.
Optredes van plaaslike kunstenaars en ook Die Broers, Rooies. Meer opgedateerde inligting volg, soos kunstenaars bykom. Boeretroos Biertent.
Jy wil dit nie mis nie.
Woeskus-groete!



Search by related topics in Breede River
Event Photos
Hosted by
Are you the host?
Nearby Hotels Die Houthoop Opelug Restaurant & Gasteplaas, Steenvlei, Breede River, South Africa
Report a problem ?

Event Information

Date & Time

Fri Oct 07 2022 at 02:00 pm
Add to Calendar

Location

Die Houthoop Opelug Restaurant & Gasteplaas, Steenvlei, Breede River, South Africa

Advertisement
Advertisement
Event Marketing