Sy Lewe... My Lied..., 28 November | Event in Bray Park | AllEvents

Sy Lewe... My Lied...

Whats up Kwagga

Highlights

Fri, 28 Nov, 2025 at 04:00 pm

5 hours

Oasis Church

Advertisement

Date & Location

Fri, 28 Nov, 2025 at 04:00 pm to 09:00 pm (AEST)

Oasis Church

10 Youngs Crossing Rd, Bray Park QLD 4500, Queensland, Bray Park, Australia

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Sy Lewe... My Lied...
Hierdie is die opvolg van my vorige konsert “My Lewe My Lied” waar ek in Nov 2022 getuig het oor my pad met die Here na my katastrofiese rug besering in 2021. Ek gaan sommer weer n konsertjie hou om die Here te eer vir alles wat Hy al in my en my gesin se lewens gedoen het, maar die keer gaan dit oor SY lewe en waar ek en my rolstoel inpas! Party noem dit dalk n kersfees konsert, maar ek noem dit ‘n Christus Fees en ek sal graag in diepte deel met almal hoe mens maar net weer opstaan elke keer as jy moeg is en gaan le!
Ek het 16 Afrikaanse Christelike songs geskryf (party original en ander vertalings) wat op die aand deur ons plaaslike talent gesing gaan word. Elke lied verteenwoordig n deel van SY (my) lewe waar ek tot vandag maar nog steeds vra en wonder, maar ook terselfde tyd die Here Loof en Prys. Ek sal ook op die aand so bietjie meer van elke lied vertel en hoe ek by hom uitgekom het.
Hierdie konsert sal “Dis Kersfees” die jaar vervang, en 100%.
Om bywoning beter te bestuur, sal alle gaste vooraf kaartjies online moet koop. Kaartjies is baie beperk so moet dit nie tot last minute los nie.
Koop kaartjies hier: TBA
Soos gewoonlik by alle events wat ek reel, is daar voosiening vir jou as jy dit regtig nie kan bekosstig nie. Die prome code God1me2 sal die kaartjies no $0 verander as jy dit gaan koop op Trybooking. Jy is welkom om op die aand n Eski/drankie saam te bring om voor die konsert te geniet - maar hou asb in gedagte dat dit n Christelike aangeleentheid is.
DAAR GAAN NIE BRAAIERS WEES, OF TOEGELAAT WORD NIE, maar daar sal wel worsbroodjies, vetkoek/mince, biltong, droewors en lekkergoed/koeldrank verkoop word.
Geen kos word in die kerk se Auditorium toegelaat nie.
Meer inligting volg binnekort.


You may also like the following events from Whats up Kwagga:

Also check out other Concerts in Bray Park, Parties in Bray Park, Entertainment events in Bray Park.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Sy Lewe... My Lied... can be booked here.

Advertisement

Event Tags

Nearby Hotels

Oasis Church, 10 Youngs Crossing Rd, Bray Park QLD 4500, Australia,Bray Park, Queensland, Australia

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change. We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Reserve your spot

Host Details

Whats up Kwagga

Whats up Kwagga

10 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Sy Lewe... My Lied..., 28 November | Event in Bray Park | AllEvents
Sy Lewe... My Lied...
Fri, 28 Nov, 2025 at 04:00 pm