

# Event Details

- **Event Name**: Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027
- **Event Start and End Date**: Sat, 11 Dec, 2027 at 06:00 am – Sat, 11 Dec, 2027 at 11:00 am (+10:00)
- **Event Description**: Hierdie is die opvolg van my vorige konsert “My Lewe My Lied” waar ek in Nov 2022 getuig het oor my pad met die Here na my katastrofiese rug besering in 2021. Ek gaan sommer weer n konsertjie hou om die Here te eer vir alles wat Hy al in my en my gesin se lewens gedoen het, maar die keer gaan dit oor SY lewe en waar ek en my rolstoel inpas! Party noem dit dalk n kersfees konsert, maar ek noem dit ‘n Christus Fees en ek sal graag in diepte deel met almal hoe mens maar net weer opstaan elke keer as jy moeg is en gaan le!

Ek het 16 Afrikaanse Christelike songs geskryf (party original en ander vertalings) wat op die aand deur ons plaaslike talent gesing gaan word. Elke lied verteenwoordig n deel van SY (my) lewe waar ek tot vandag maar nog steeds vra en wonder, maar ook terselfde tyd die Here Loof en Prys. Ek sal ook op die aand so bietjie meer van elke lied vertel en hoe ek by hom uitgekom het.
Hierdie konsert sal “Dis Kersfees” die jaar vervang, en 100%.
Om bywoning beter te bestuur, sal alle gaste vooraf kaartjies online moet koop. Kaartjies is baie beperk so moet dit nie tot last minute los nie.

Koop kaartjies hier: https://www.trybooking.com/CREDY

Soos gewoonlik by alle events wat ek reel, is daar voosiening vir jou as jy dit regtig nie kan bekosstig nie. Die prome code God1me2 sal die kaartjies no $0 verander as jy dit gaan koop op Trybooking. Jy is welkom om op die aand n Eski/drankie saam te bring om voor die konsert te geniet - maar hou asb in gedagte dat dit n Christelike aangeleentheid is.

DAAR GAAN NIE BRAAIERS WEES, OF TOEGELAAT WORD NIE, maar daar sal wel worsbroodjies, vetkoek/mince, biltong, droewors en lekkergoed/koeldrank verkoop word.
Geen kos word in die kerk se Auditorium toegelaat nie.

Meer inligting volg binnekort.

This event is hosted by "The Entertainment Factory Pty Ltd", also trading as "What's Up Kwagga".

DISCLAIMER: By attending this event you voluntarily agree to waive and release the organisers and sponsors (individually and collectively), including volunteers and representatives thereof, and indemnify them against any liability (including liability for negligence) for the death, injury or any physical or mental illness, incapacity of property damage or loss which you may suffer which may directly or indirectly result from your participation in the event/fundraiser. You further verify that you are in proper physical and mental condition to participate in the fundraiser and acknowledge that you are aware of the risks involved and voluntarily agree to assume those risks.
- **Event URL**: https://allevents.in/bray-park/sy-lewe-my-lied-kerswees-weergawe-2027/200027783940821
- **Event Categories**: concerts, parties, entertainment, nonprofit, business
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 22

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Bray Park
- **state**: QL
- **country**: Australia
- **location**: Oasis Church
- **lat**: -27.2886
- **long**: 152.95334
- **full address**: Oasis Church, 10 Youngs Crossing Rd, Bray Park QLD 4500, Australia, Bray Park

## Event gallery

- **Alt text**: Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/c13925a797d79e11e48b98447f29e9916ae7b6ed6f2b1e1161c0730600c743c6-rimg-w960-h503-dc627ba5-gmir?v=1775503773

## FAQs

- **Q**: When and where is Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027 being held?
  - **A:** Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027 takes place on Sat, 11 Dec, 2027 at 06:00 am to Sat, 11 Dec, 2027 at 11:00 am at Oasis Church, 10 Youngs Crossing Rd, Bray Park QLD 4500, Australia, Bray Park.
- **Q**: Who is organizing Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027?
  - **A:** Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027 is organized by Whats up Kwagga.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027 is ideal for live music fans, concert-goers, and anyone who enjoys unforgettable performances from their favorite artists in an electric live atmosphere. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Bray Park, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027 sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "MusicEvent",
        "name": "Sy Lewe... My Lied... (Kerswees Weergawe) - 2027",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events4/banners/c13925a797d79e11e48b98447f29e9916ae7b6ed6f2b1e1161c0730600c743c6-rimg-w960-h503-dc627ba5-gmir?v=1775503773",
        "startDate": "2027-12-11T06:00:00+10:00",
        "endDate": "2027-12-11T11:00:00+10:00",
        "url": "https://allevents.in/bray-park/sy-lewe-my-lied-kerswees-weergawe-2027/200027783940821",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Oasis Church",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "10 Youngs Crossing Rd, Bray Park QLD 4500, Australia",
                "addressLocality": "Bray Park",
                "addressRegion": "QL",
                "addressCountry": "AU"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-27.2886",
                "longitude": "152.95334"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Hierdie is die opvolg van my vorige konsert “My Lewe My Lied” waar ek in Nov 2022 getuig het oor my pad met die Here na my katastrofiese rug besering in 2021. Ek gaan sommer weer n konsertjie hou om die Here te eer vir alles wat Hy al in my en my gesin se lewens gedoen het, maar die keer gaan dit oo",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Whats up Kwagga",
                "url": "https://allevents.in/org/whats-up-kwagga/21009223"
            }
        ]
    }
]
```