Wes-Kaap Boereorkes
- Date and Time
- Location
- Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa, 3 Nitida Ave, Brackenfell, 7570, South Africa
Wat is nou lekkerder as regte, egte Boeremusiek? 21 Februarie tree die Wes-Kaap Boereorkes vir die eerste op keer by Heroes Live. Ons hoop om julle daar te sien. Bespreek jou kaartjies op heroeslive.net... Read More