Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Advertisement

BabaGim 1 vir verwagtende ouers

Advertisement

BabaGim 1 vir verwagtende ouers


BabaGim 1 is vir verwagtende ouers en die kursus is 2 interaktiewe sessies van 1h30 min elk.

Die uitkomste wat julle as ouers gaan leer is as volg:

‘n Wonderlike perspektief op hoe swangerskap, geboorte en die eerste 4 maande van jou baba se lewe hul sensoriese, brein- en spierontwikkeling beinvloed.
Praktiese hulpmiddels: Die aanleer van ‘n basiese masseringsroetine en BabaGim oefeninge om jou pasgebore baba se voiding, spysvertering en slaap te ondersteun sowel as effektiewe maniere om koliek en refluks teen te werk.

Dit is ook ‘n tyd waar Mamma en Pappa kan “bond” en leer hoe om mekaar te ondersteun.

Kontak my by TWFkZWxlaW5lICEgTWl0Y2hlbGwgfCBiYWJ5Z3ltICEgY28gISB6YQ== of 0834661300 om jul plek te bespreek.



You may also like the following events from BabyGym with Madeleine:

Map BabyGym with Madeleine, Stellenberg, 7550 Cape Town, Western Cape, Brackenfell, South Africa
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Brackenfell

Explore More Events in Brackenfell