Wees gereed vir die onverwagte met Absolute Trust se Be Prepared-Noodlêer Werkswinkel met spreker Loba van Tonder. 📄✨
Sluit by ons aan op 8 November 2025 by Villa Avianto vir ’n praktiese sessie wat jou help om voorbereid te wees in geval van ’n noodgeval – veral die afsterwe van ’n geliefde.
Hierdie werkswinkel bied insig, orde en gemoedsrus. 💡 #BePrepared #Noodleer #EstatePlanning
💰 VANAF R350 | 🕤 09:30 vir 10:00–12:00
📍 Villa Avianto