Afrikaans 100 Vlugskrifte: Klinkklaar Vokale & Instrumentale Ensemble: NALN, 13 May | Event in Bloemfontein

Afrikaans 100 Vlugskrifte: Klinkklaar Vokale & Instrumentale Ensemble: NALN

Vriende van NALN

Highlights

Tue, 13 May, 2025 at 06:00 pm

H/v President Brand- en Elizabethstraat, Bloemfontein, South Africa

Advertisement

Date & Location

Tue, 13 May, 2025 at 06:00 pm (SAST)

H/v President Brand- En Elizabethstraat

1 Union Ave, 9301, Free State, Bloemfontein, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Afrikaans 100 Vlugskrifte: Klinkklaar Vokale & Instrumentale Ensemble: NALN
100 Vlugskrifte

Op 8 Mei 2025 word die honderdste bestaansjaar van Afrikaans as amptelike taal gevier. Die Klinkklaar Vokale en Instrumentale Ensemble deel in hierdie eeufeesvieringe met ՚n program wat saamgestel is uit toonsettings van grepe uit ՚n honderd Afrikaanse gedigte. In hierdie aanbieding, getiteld 100 Vlugskrifte, kry Afrikaans as’t ware vlerke aangesien elkeen van die honderd gediggrepe oor voëls, vlerke of vere handel. Joanita Erasmus-Alt het die toonsettings, waarin meer as veertig digters se gedigte gebruik is, gedoen.

Plek: Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN),
gelê op die h/v Pres. Brand en Charlotte Maxekestraat, Bloemfontein.

RSVP: YW5uZWxpZW4gISBuYWxuIHwgZ21haWwgISBjb20=

Toegang is gratis. Vrywillige donasies ten bate van Klinkklaar word verwelkom.

Parkering is beskikbaar via die hoofingang vanuit Pres. Brandstraat óf op die teervlak langs die gebou, vanuit Miriam Makebastraat. Sekuriteitswagte is beskikbaar.

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

To stay informed about ticket information or to know if tickets are not required, click the 'Notify me' button below.

Advertisement

Nearby Hotels

H/v President Brand- en Elizabethstraat, Bloemfontein, South Africa

Just a heads up!

We have gathered all the information for you in one convenient spot, but please keep in mind that these are subject to change.We do our best to keep everything updated, but something might be out of sync. For the latest updates, always check the official event details by clicking the "Find Tickets" button.

Get updates and reminders

Host Details

Vriende van NALN

Vriende van NALN

1 Followers

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Afrikaans 100 Vlugskrifte: Klinkklaar Vokale & Instrumentale Ensemble: NALN, 13 May | Event in Bloemfontein
Afrikaans 100 Vlugskrifte: Klinkklaar Vokale & Instrumentale Ensemble: NALN
Tue, 13 May, 2025 at 06:00 pm