�Skuif jou Kroon Reg�
Ons is só opgewonde om saam met jou hierdie spesiale oggend van inspirasie, groei en selfliefde te deel!
Elke vrou dra ’n kroon, soms skuif dit net effens skeef wanneer die lewe sy draaie maak.
Maar weet jy wat? Jy het altyd die krag om dit weer reg te skuif!�
Dis tyd om weer te glo in die wonder van wie jy is, om te onthou dat jy lig dra, selfs in donker tye, en dat groei soms net begin met een sagte skuif van jou kroon. ��
Kom wees deel van ’n oggend van lag en leer, wat jou hart sal aanraak en jou siel sal laat asemhaal...
�Skuif jou Kroon Reg
� 7 Februarie 2026
�9:00 – 13:00
Kom geniet die dag saam met ons,want jy verdien om weer regop te staan... met jou kroon reg geskuif, wat skitter van selfvertroue en weet wie jy is! ��
Whatsapp die woord "Kroon" om te bespreek.
Die Maak ʼn Kopskuif Span 💞
You may also like the following events from Maak ʼn Kopskuif: