Benoni Northerns Sports Club, Benoni, South Africa
Find Tickets
Advertisement
About the eventGlimlag Fees 2024
Die Glimlag Fees vind op Saterdag, 5 Oktober 2024 plaas en 'n propvol program en rits aktiwiteite maak dié fees 'n moet vir oud én jonk. Kunstenaars soos Steve Hofmeyr, Demi Lee Moore, Barto, Brendan Peyper en vele meer gaan feesgangers op hul voete hou.
Vir die jongspan sal daar hope vermaak aangebied word en stalletjies en 'n biertent is in die kol. In 2023 het meer as 12 500 feesgangers GROOT geGLIMLAG en in 2024 gaan dit nog LEKKERDER wees.