

# Event Details

- **Event Name**: Glimlag Fees 2025
- **Event Start and End Date**: Sat, 04 Oct, 2025 at 10:00 am
- **Event Description**: Draai daai frons onderstebo, en maak reg vir ‘n dag wat die Oos Rand op sy kop gaan draai!

Die, nou al legendariese, Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025, en na die groot sukses van die afgelope jare, kan jy beslis iets besonders verwag! Hierdie fees het al die vorige jare met sy onvergeetlike vermaak (EN aktiwiteite vir die hele gesin) groot opskudding gemaak, en 2025 gaan nie anders wees nie.

Wat dink jy van die unieke vermaakprogram met van SA se beste kunstenaars soos Prime Circle, Bok van Blerk, Lianie May, Nicholis Louw, Dozi, Irene-Louise van Wyk, Dirk van der Westhuizen en MEER.

Die feesgronde gaan weer propvol verskeidenheid stalletjies wees, met ’n biertent, lekker kos en drinkgoed, en ‘n atmosfeer wat sommer die heeldag deur VOL glimlagte gaan wees. Dit is die perfekte kans vir die hele gesin om saam te kom en herinneringe te skep wat vir jare sal hou. ONTHOU parkering is GRATIS en daar is GROOT pryse (van meer as R150 000 in totaal) om te wen slegs deur 'n kaartjie te koop - so maklik soos dit?!

Moenie die Glimlag Fees 2025 misloop nie – kom en geniet ‘n dag vol pret, gelag, en fantastiese vermaak.

Kry jou kaartjies nou en KOM GLIMLAG SAAM - WANT JY KAN!
- **Event URL**: https://allevents.in/benoni/glimlag-fees-2025/200028071495640
- **Event Categories**: 
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 8884

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Benoni
- **state**: GT
- **country**: South Africa
- **location**: Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa
- **lat**: -26.15555
- **long**: 28.31635
- **full address**: Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Glimlag Fees 2025
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events3/banners/da0fe3b359b5fc79e2e510051f53d285e2fd4d832f74d4f0a6dc160b43e77000-rimg-w1200-h628-dceba602-gmir?v=1759419602

## Comments

- [Wayne Henry Mc Bowles | 2025-09-30 09:20:40] CAN YOU PAY WITH CASH AT FEAST

## FAQs

- **Q**: When and where is Glimlag Fees 2025 being held?
  - **A:** Glimlag Fees 2025 takes place on Sat, 04 Oct, 2025 at 10:00 am to Sat, 04 Oct, 2025 at 10:00 am at Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Glimlag Fees 2025?
  - **A:** Glimlag Fees 2025 is organized by Glimlag Fees.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Glimlag Fees 2025 is ideal for festival lovers, culture enthusiasts, and anyone looking for a vibrant, immersive community experience. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Benoni, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. With 8,800+ people already showing interest, this is clearly an event worth adding to your calendar - don't miss out.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Festival",
        "name": "Glimlag Fees 2025",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events3/banners/da0fe3b359b5fc79e2e510051f53d285e2fd4d832f74d4f0a6dc160b43e77000-rimg-w1200-h628-dceba602-gmir?v=1759419602",
        "startDate": "2025-10-04",
        "url": "https://allevents.in/benoni/glimlag-fees-2025/200028071495640",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Benoni Northens Sports Club, Benoni, South Africa",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "1 Brodigan St, Benoni, 1501, South Africa",
                "addressLocality": "Benoni",
                "addressRegion": "GT",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-26.15555",
                "longitude": "28.31635"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Draai daai frons onderstebo, en maak reg vir ‘n dag wat die Oos Rand op sy kop gaan draai!\n\nDie, nou al legendariese, Glimlag Fees is terug op Saterdag, 4 Oktober 2025, en na die groot sukses van die afgelope jare, kan jy beslis iets besonders verwag! Hierdie fees het al die vorige jare met sy onver",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Glimlag Fees",
                "url": "https://allevents.in/org/glimlag-fees/26141745"
            }
        ]
    }
]
```