

# Event Details

- **Event Name**: ‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	
- **Event Start and End Date**: Sat, 19 Sep, 2026 at 07:00 pm – Sat, 19 Sep, 2026 at 08:15 pm (+02:00)
- **Event Description**: KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE REIS NA DIE 1980’S ...

Dana Snyman deel in ‘Seun’ die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980’s. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word oneervol ontslaan uit die weermag, maar eers maak hy ’n draai in Saal 24. Dié rou, onthullende memoires vra: Hoe word ’n seun ’n man? ’n Seun wat nie ’n meisie se aandag kan trek nie? ’n Seun wat nie goed genoeg is vir die weermag nie?

Die opvoering en akteur is by verskeie feeste as die beste vertoning en akteur bekroon.

Kom vroeër om die verleidinge van die Feeskafee te kom geniet: die baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

👉 Kaartjies nou beskikbaar: 
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1598194681 
R200
Saterdag 19 September 2026 – 19:00 tot 20:15
Ouditorium, NGK Welgemoed, Diazstraat  15

#welgemoedkunstefees
- **Event URL**: https://allevents.in/bellville/‘seun-bekroonde-eenmanvertoning-van-wilhelm-vd-walt-gebaseer-op-dana-snyman-se-boek/200030649231837
- **Event Categories**: trips-adventures, trekking
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 10

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Bellville
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: NGK Welgemoed, Ouditorium
- **lat**: -33.87585
- **long**: 18.6161
- **full address**: NGK Welgemoed, Ouditorium, 10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: ‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events3/banners/1524825dce2374cd57a8072966924b23f5457223996fff97e93ddfadd45d9876-rimg-w1110-h740-dcf8f8e8-gmir?v=1788366335

## FAQs

- **Q**: When and where is  Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	 being held?
  - **A:** Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	 takes place on Sat, 19 Sep, 2026 at 07:00 pm to Sat, 19 Sep, 2026 at 08:15 pm at NGK Welgemoed, Ouditorium, 10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa.
- **Q**: Who is organizing  Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	?
  - **A:** Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	 is organized by Welgemoed Kunstefees.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	 is ideal for festival lovers, culture enthusiasts, and anyone looking for a vibrant, immersive community experience. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Bellville, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If  Seun  -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek	 sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "‘Seun’ -bekroonde eenmanvertoning van Wilhelm vd Walt, gebaseer op Dana Snyman se boek",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events3/banners/1524825dce2374cd57a8072966924b23f5457223996fff97e93ddfadd45d9876-rimg-w1110-h740-dcf8f8e8-gmir?v=1788366335",
        "startDate": "2026-09-19T19:00:00+02:00",
        "endDate": "2026-09-19T20:15:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/bellville/‘seun-bekroonde-eenmanvertoning-van-wilhelm-vd-walt-gebaseer-op-dana-snyman-se-boek/200030649231837",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "NGK Welgemoed, Ouditorium",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa",
                "addressLocality": "Bellville",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.87585",
                "longitude": "18.6161"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "KOM SAAM OP ’N NOSTALGIESE REIS NA DIE 1980’S ...\n\nDana Snyman deel in ‘Seun’ die deel van sy storie waaroor hy nog nooit gepraat het nie: sy ervarings in die 1980’s. Dit is die tyd van P.W. Botha se vinger, die Voëlvry-toer, AWB-saamtrekke, onderhandelings en die laaste dae van diensplig. Dana word",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Welgemoed Kunstefees",
                "url": "https://allevents.in/org/welgemoed-kunstefees/28064608",
                "description": "Welgemoed Kunstefees. 323 likes · 16 talking about this. Welkom by die amptelike blad van die Welgemoed Kunstefees, wat gereel word deur die NG Kerk..."
            }
        ]
    }
]
```