Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement
Oh Snap, this is a past event! 😵

Do you want to get notified when this event happens again?

Wêreld Biddag vir Vroue

Advertisement

Wêreld Biddag vir Vroue


Elke jaar staan vrouens reg oor die wêreld bymekaar om in te tree vir een spesifieke land. Vanjaar het ons die voorreg om vir Slovenia te bid. Kom bid en kuier saam die 1ste Maart en leer meer van hierdie besonderse land, sy mense, sy kultuur en kosse. Koste beloop R15 per persoon wat 'n tradisionele proeselhappie insluit. Ons vra ook dat gaste vir ons 'n bordjie opgesnyde vrugte sal saambring, bv aarbeie, bessies, waatlemoen, spanspek, vrugte kebabs, pynappel, etc. RSVP asb indien jy hierdie geleentheid gaan bywoon.



Map AGS Bellville, C/O Dirkie Uys and Retiefstreet, 7530 Bellville, Western Cape, Bellville, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement