Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events

Upcoming Events for sal in Bellville

Apr 27 2019

Vroue wat glo-RETREAT (Kaapstad)

87 13th Ave , Bellville, 7530, South Africa

By die Vroue wat glo–retreat sal jy God se teenwoordigheid, inspirerende lofprysing, dinamiese gebed en nog baie meer geestelike pitkos ervaar. Hierdie jaar is die tema: “Nóú is die tyd!” Baie vroue leef met emosionele wonde saam. As jy begeer om los te... Read More

Sat Apr 27 2019
09:00 am to 12:00 pm

May 10 2019

Inkstories: Rudie van Rensburg gesels oor speurverhale

Exclusive Books , Tyger Valley Shopping Centre, Bellville, South Africa

Is jy nuuskierig oor speurverhale, hul ontstaan en hoe skrywers hierdie genre aanpak? Kom luister na Rudie van Rensburg, skrywer van onder meer Kamikaze, Ys en Medusa, vir ’n kykie na die wêreld van spanningsverhale. Datum: 10 Mei 2019 Plek: Exclusive B... Read More

Fri May 10 2019
06:00 pm to 09:00 pm

May 25 2019

Vilene Kannemeyer

Warlords HoofKantoor , Hydro Street, 7530 Bellville, Western Cape, Bellville, South Africa

Kom kuier saam met vriende by Warlords HoofKantoor terwyl Vilene die musiek maak. Vure sal brand vir die wat wil braai.... Read More

Sat May 25 2019
08:00 pm to 11:00 pm

Sal Events in Nearby Cities

Francois van Coke & Vriende 2019 (Kaapstad)

Grand Arena , GrandWest, 7460 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Ons almal op een stage in Kaapstad: Francois van Coke Jack Parow Die Heuwels Fantasties Fokofpolisiekar Early B Music RIANA NEL Majozi #vancokekartel #coeniedevilliers Arno Carstens Laudo Liebenberg Francois van Coke het in die Noordelike Voorstede van K... Read More

Fri May 03 2019
08:00 pm to 10:30 pm

HARE En Modeskou 2019

Nuwe Hoop Sentrum , 160 Leipoldt Ave, 6850 Worcester, Western Cape, Worcester, South Africa

Kostes: R30 vir Volwassenes en R10 vir Kinders Ontwerpers/Klerewinkels: The Cury Closet, Mayberine's Designs, Anrico Daames, Priscilla Nonnies, Fashion World Nuwe Hoop Haarkappery Afdeling wys hul Kreatiewe Haarstyle. Plaaslike Haarsalonne van Worceste... Read More

Fri May 17 2019
07:00 am to 12:00 pm

Afrikaans – ’n Taal Vir Almal?

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

JAKES GERWEL-GESPREKKE| Gratis| Free entry Baie jongmense wat van huis uit Afrikaans is, sê dat hulle meer geneë voel tot Engels as Afrikaans. Wat is die struikelblokke wat verhoed dat jongmense Afrikaans wil vier en koester? Wat is nodig om te verseker... Read More

Sat Apr 27 2019
10:00 am to 11:00 am

Die Gangsters

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

DIE GANGSTERS raak aktuele kwessies aan soos demokrasie, persoonlike vryheid en die verhouding tussen goed en kwaad wat steeds vandag in teater en verskeie diskoerse bespreek word en plaas dit onder die loep. Daar word gekyk na die dinamiek tussen diegene... Read More

Wed Apr 24 2019
08:00 pm to 09:00 pm

Pieter-Dirk Uys – Weerklink Van ’n Wanklank

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

In dié roerende memoir tree die mens agter die Suid-Afrikaanse ikoon vir die eerste keer te voorskyn. Pieter-Dirk Uys se openhartige vertelling sal jou soms in trane hê, net om jou dan weer te laat skaterlag. Hy het al memoires gepubliseer, Elections &... Read More

Thu Apr 25 2019
12:00 pm to 01:00 pm

3 Susters

Die Boer , Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, Durbanville, South Africa

Met Lizz Meiring (Christine); Margit Meyer-Rödenbeck (Anel) & Nicole Holm (Bianca) Teks: Louis Pretorius (Boekklub-faam) Regie: Tara Notcutt Een van die 3 topverkopers by al die feeste! Kom reis saam met drie susters deur die slaggate en mynvel... Read More

Tue May 21 2019
08:30 pm to 11:30 pm

Huis Jabes - Player 23 Rugby Aand

Venue D'Aria , M13 Racecourse Road, Springfield Farm, 7550 Durbanville, Durbanville, South Africa

Huis Jabes se Fondsinsamelinsgs projek. Dit is `n Rugby aand met `n TOKS & TJOPS "vibe". Die gees vir die World Cup 2019 sal hier plaas vind!!! Die volgende bekendes sal die geleentheid aanbied; Eben Etzebeth Pieter-Steph du Toit Siya Kolisi Breyto... Read More

Tue May 14 2019
06:00 pm to 11:00 pm

Bellpark Wintersportnaweek

Laerskool Bellpark , H/v St Andrews en Sandford, Oakdale, Bellville, 7530 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Ons sportspanne neem die Vrydag en Saterdag deel aan dié sportdag by ons buurskool. Inligting volg nader aan die datum. Meeste van ons spanne sal wel daar deelneem.... Read More

Fri May 24 2019 at 02:02 pm to Sat May 25 2019 at 02:02 pm

Filters: