

# Event Details

- **Event Name**: Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026
- **Event Start and End Date**: Thu, 06 Aug, 2026 at 11:00 am
- **Event Description**: Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal nooi jou graag uit na ons jaarlikse Gholfdag wat op 6 Augustus 2026 by die pragtige Bellville Gholfklub, Welgemoed plaasvind!

Hierdie dag is nie net ’n sport hoogtepunt nie, maar ’n fondswerwingsgeleentheid wat lewens verander. Al die fondse wat tydens die gholfdag ingesamel word, word direk aangewend vir Helpende Hand se ????????? ?????????????, waarmee ons jaarliks behoeftige studente in staat stel om hul drome te verwesenlik.

???????? ?????????:
Datum: Donderdag, 6 Augustus 2026
Tyd: 11:00
Plek: Bellville Gholfklub, Jip de Jagerweg, Welgemoed
Doel: Fondse vir ????????? ????????????? vir studente in nood

??????????:

????????: een goue borgskap teen R 20 000 met prima bemarkingsgeleenthede.

???? ?????? ??????????: teen R 5 000 elk
Dit behels die reg om bemarking te doen by:
1.	die aankoms en registrasie areas
2.	die aandfunksie
3.	‘n Putjie en vierbal inskrywing kombinasie asook die borg van die verwelkomingssakkie (“goodie bag”) vir elke speler. Die sakkie kan dus jul eie korporatiewe logo daarop hê en bemarkingsmateriaal daarin.
4.     'n Unieke pakket wat by jul handelsmerk en bemarkingsbehoeftes pas.

???????????: Natgate, Hapgate, bemarkingsitems of aktiwiteite kan wees. Dit is beskikbaar teen R 1 000,00 elk. 

???: vir die prysuitdelingsfunksie.

?????:
Eerste, tweede en derde plek vir die top drie spanne met beste puntetelling vir die dag.
Vier pryse vir langste dryfhou by putjies 3, 8, 15 en 17 elk.
Vier pryse vir naaste aan die pen by putjies 4, 7, 12, en 16 elk.

????????????

????? ???? ??: https://eu.jotform.com/form/260392444299566

Saam help ons bou aan ’n toekoms waar talent nie deur omstandighede gestuit word nie.

??????:
LizeT@helpendehand.co.za / weskaap@helpendehand.co.za
- **Event URL**: https://allevents.in/bellville/helpende-hand-wes-kaap-sentraal-gholfdag-2026/200030218600337
- **Event Categories**: sports
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 12

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Bellville
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: Bellville Golf Club
- **lat**: -33.87038193306
- **long**: 18.620376920217
- **full address**: Bellville Golf Club, Bellville Golf Club, Entrance To Golf Clb, Bellville, 7530, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events9/banners/cee1fd65f467ebeb2efc47ceb9e1764930a02ef08c80076097fa6a0378027d70-rimg-w1200-h628-dc083858-gmir?v=1785860350

## FAQs

- **Q**: When and where is Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026 being held?
  - **A:** Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026 takes place on Thu, 06 Aug, 2026 at 11:00 am to Thu, 06 Aug, 2026 at 11:00 am at Bellville Golf Club, Bellville Golf Club, Entrance To Golf Clb, Bellville, 7530, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026?
  - **A:** Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026 is organized by Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek.
- **Q**: Who is this event for? Is it right for me?
  - **A:** Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026 is ideal for party-goers, social butterflies, and anyone looking for a great night out with music, drinks, and good vibes. Whether you're a first-time attendee or a longtime enthusiast in Bellville, this event is thoughtfully curated to deliver a standout experience worth every moment. If Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026 sounds like your kind of event, don't wait - spots fill up fast.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal Gholfdag 2026",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events9/banners/cee1fd65f467ebeb2efc47ceb9e1764930a02ef08c80076097fa6a0378027d70-rimg-w1200-h628-dc083858-gmir?v=1785860350",
        "startDate": "2026-08-06",
        "url": "https://allevents.in/bellville/helpende-hand-wes-kaap-sentraal-gholfdag-2026/200030218600337",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "Bellville Golf Club",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "Bellville Golf Club, Entrance To Golf Clb, Bellville, 7530, South Africa",
                "addressLocality": "Bellville",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.87038193306",
                "longitude": "18.620376920217"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "Helpende Hand Wes-Kaap Sentraal nooi jou graag uit na ons jaarlikse Gholfdag wat op 6 Augustus 2026 by die pragtige Bellville Gholfklub, Welgemoed plaasvind!\n\nHierdie dag is nie net ’n sport hoogtepunt nie, maar ’n fondswerwingsgeleentheid wat lewens verander. Al die fondse wat tydens die gholfdag i",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek",
                "url": "https://allevents.in/org/solidariteit-helpende-hand-wes-kaap-streek/24660886"
            }
        ]
    }
]
```