X
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement

EkwilEkkanEksal 2019 - Kaap

Advertisement

EkwilEkkanEksal 2019 - Kaap


MAAK DIT GEBEUR. MAAK DAT DIT SAAK MAAK.

KAAP | Saterdag 16 Februarie NG Vredelust
PRETORIA | Saterdag 23 Februarie Lewende Woord Brummeria
07:00 vir 08:00

Glo jy dat jou ouers en grootouers ’n beter kwaliteit lewe gehad het as wat jy en jou kinders vandag het?

Of jy ’n tuisblyma, ’n ervare beroepsvrou of ’n kreatiewe siel met ’n groot idee is, die eendagkonferensie #EkwilEkkanEksal, nou ook in Kaapstad aangebied, is net die ding om jou aan die gang te kry.

Lynette Beer, Wouter Snyman, Gustav Gous en Bill Price is van die motiveringsprekers wat tydens die konferensie sal optree. Saam sal hulle jou help om diep binne jouself te delf en uit te vind wat regtig vir jóú tel, om die regte doelwitte te stel en dan te ontdek hoe om dit te laat gebeur.

Nadia Beukes en Tracey Lange sal van die eerste mense wees om jou ’n drukkie te gee as jy opdaag. Hulle kan nie wag om jou in hulle sessies aan te spoor op jou reis om dit wat die meeste saak maak, self te skep nie.

Koste | R150 R175 (Tot 9 Desember)
Groepsbespreking | R625 vir 5
Besighede | R1000 vir 10

Vir meer inligting en om te bespreek, kliek op https://kalender.voelgoed.co.za/ekwilekkaneksal-2019/.



You may also like the following events from Finesse Voelgoed Tydskrif:

Liked this event? Spread the word :

Map Vredelust Churchadventure87, 13th Avenue, 7530 Bellville, Western Cape, Bellville, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?

Organizer

Finesse Voelgoed Tydskrif
Advertisement

More Events in Bellville

Explore More Events in Bellville