

# Event Details

- **Event Name**: Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling
- **Event Start and End Date**: Sat, 12 Sep, 2026 at 09:30 am – Sat, 12 Sep, 2026 at 12:00 pm (+02:00)
- **Event Description**: KOM REIS SAAM ...

Boek en Koek is vanjaar terug met drie ikoniese skrywers én soet verleiding al die pad uit ’n boetiekbakkery in Robertson! 🍰☕
Die veelbekroonde Antjie Krog open die fees voor die aanvang van Boek en Koek met iets wat vir haar een van die lekkerste dinge in haar lewe is: Sy gaan voorlees uit haar kleuterverseboek Spienekelienkies wat tans almal aan die praat het. Sy neem lesers op ’n nostalgiese reis van bekende kleuterryme uit hul kinderdae en karakters soos Klaas Vakie, Antjie Somers en Toemaar die Donkerman. En natuurlik is daar heelwat nuwe versies uit haar pen. 

Daarna neem almal se gunstelingskrywer Marita van der Vyver en die gewilde skrywer en TV-vervaardiger Erns Grundling ons op ’n reis van hul ervaringe wêreldwyd. Marita is spesiaal hier uit Frankryk om op te tree in Welgemoed waar sy as kind grootgeword het. 

Erns het destyds in die TV-reeks ‘Elders: Frankryk’ (2023) met Marita in Frankryk gesels en hulle begin met Franse herinneringe. Erns vra Marita uit oor haar laaste boek My jaar van vrees en vryheid. Sy en haar man het ’n gap year gevat en na hul aftrede drie maande in Europa, drie maande in Amerika en drie maande in Suid-Afrika gereis. Erns kan ook nie wag om met Marita oor sprokies te praat nie, want hy het grootgeword met haar Afrikaanse verwerking van die Grimm-sprokies. Marita gesels ook met Erns oor sy reise en pelgrimstogte op verskeie kontinente en sy Camino-boek, Elders. 

👉 Kaartjies nou beskikbaar: 
https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1597808601 
R180 vir Boek en Koek en R80 net vir die praatjie.
Saterdag 12 September 2026 – 09:30 tot 12:00
Ouditorium en Kerksaal, NGK Welgemoed, Diazstraat 15

#welgemoedkunstefees
- **Event URL**: https://allevents.in/bellville/boek-en-koek-met-antjie-krog-marita-van-der-vyver-en-erns-grundling/200030649221454
- **Event Categories**: 
- **Interested Audience**: 
  - total_interested_count: 51

## Ticket Details


## Event venue details

- **city**: Bellville
- **state**: WC
- **country**: South Africa
- **location**: NGK Welgemoed, Ouditorium & Kerksaal
- **lat**: -33.87585
- **long**: 18.6161
- **full address**: NGK Welgemoed, Ouditorium &amp; Kerksaal, 10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa

## Event gallery

- **Alt text**: Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling
  - **Image URL**: https://cdn-az.allevents.in/events2/banners/9e24541b014479e9b7c7ab4c7f039d24707a8f04146091a1160d9c06382ec63d-rimg-w1110-h740-dcf8f8e8-gmir?v=1788366233

## FAQs

- **Q**: When and where is Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling being held?
  - **A:** Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling takes place on Sat, 12 Sep, 2026 at 09:30 am to Sat, 12 Sep, 2026 at 12:00 pm at NGK Welgemoed, Ouditorium & Kerksaal, 10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa.
- **Q**: Who is organizing Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling?
  - **A:** Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling is organized by Welgemoed Kunstefees.

## Structured Data (JSON-LD)

```json
[
    {
        "@context": "https://schema.org",
        "@type": "Event",
        "name": "Boek en Koek met Antjie Krog, Marita van der Vyver en Erns Grundling",
        "image": "https://cdn-az.allevents.in/events2/banners/9e24541b014479e9b7c7ab4c7f039d24707a8f04146091a1160d9c06382ec63d-rimg-w1110-h740-dcf8f8e8-gmir?v=1788366233",
        "startDate": "2026-09-12T09:30:00+02:00",
        "endDate": "2026-09-12T12:00:00+02:00",
        "url": "https://allevents.in/bellville/boek-en-koek-met-antjie-krog-marita-van-der-vyver-en-erns-grundling/200030649221454",
        "eventStatus": "https://schema.org/EventScheduled",
        "location": {
            "@type": "Place",
            "name": "NGK Welgemoed, Ouditorium & Kerksaal",
            "address": {
                "@type": "PostalAddress",
                "streetAddress": "10 Da Gama St, Bellville, 7530, South Africa",
                "addressLocality": "Bellville",
                "addressRegion": "WC",
                "addressCountry": "ZA"
            },
            "geo": {
                "@type": "GeoCoordinates",
                "latitude": "-33.87585",
                "longitude": "18.6161"
            }
        },
        "eventAttendanceMode": "https://schema.org/OfflineEventAttendanceMode",
        "description": "KOM REIS SAAM ...\n\nBoek en Koek is vanjaar terug met drie ikoniese skrywers én soet verleiding al die pad uit ’n boetiekbakkery in Robertson! 🍰☕\nDie veelbekroonde Antjie Krog open die fees voor die aanvang van Boek en Koek met iets wat vir haar een van die lekkerste dinge in haar lewe is: Sy gaan vo",
        "organizer": [
            {
                "@type": "Organization",
                "name": "Welgemoed Kunstefees",
                "url": "https://allevents.in/org/welgemoed-kunstefees/28064608",
                "description": "Welgemoed Kunstefees. 323 likes · 16 talking about this. Welkom by die amptelike blad van die Welgemoed Kunstefees, wat gereel word deur die NG Kerk..."
            }
        ]
    }
]
```