X
Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events
Advertisement

BN Grondslagfase atletiek

Advertisement

BN Grondslagfase atletiek


14 Februarie volgende jaar hou ons weer ons uiters gewilde grondslagfase atletiekbyeenkoms. Dié is 'n kortafstandbyeenkoms en die o.7, o.8 en o.9 atlete kry geleentheid om teen mekaar mee te ding. Die geleentheid sluit af met 'n wisselaflos waar al die ouderdomsgroepe in 'n span deelneem. U kan u besigheid se naam aan hierdie geleentheid koppel indien u R 2500-R 3000 as borgskap kan aanbied. Kontak me. Etzebeth deur die kantoor of BN se bGJub29yZCB8IGJucHJpbSAhIGNvICEgemE=.



Liked this event? Spread the word :

Map Laerskool Bellville NoordVan Der Stelstraat, 7530 Bellville, Western Cape, Bellville, South Africa
Loading venue map..
Report a problem

Are you going to this event?

Advertisement

More Events in Bellville

Explore More Events in Bellville