Search results for:
No result found! Try with different keywords!
Users
Organizers
Events

Upcoming Events for aan in Bellville

Apr 27 2019

Vroue wat glo-RETREAT (Kaapstad)

87 13th Ave , Bellville, 7530, South Africa

By die Vroue wat glo–retreat sal jy God se teenwoordigheid, inspirerende lofprysing, dinamiese gebed en nog baie meer geestelike pitkos ervaar. Hierdie jaar is die tema: “Nóú is die tyd!” Baie vroue leef met emosionele wonde saam. As jy begeer om los te... Read More

Sat Apr 27 2019
09:00 am to 12:00 pm

Aan Events in Nearby Cities

Francois van Coke & Vriende 2019 (Kaapstad)

Grand Arena , GrandWest, 7460 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Ons almal op een stage in Kaapstad: Francois van Coke Jack Parow Die Heuwels Fantasties Fokofpolisiekar Early B Music RIANA NEL Majozi #vancokekartel #coeniedevilliers Arno Carstens Laudo Liebenberg Francois van Coke het in die Noordelike Voorstede van K... Read More

Fri May 03 2019
08:00 pm to 10:30 pm

Science Winter Week / Wetenskapwinterweek

Stellenbosch University , Faculty of Science, Victoria Street, 7600 Stellenbosch, Western Cape, Stellenbosch, South Africa

Stellenbosch University’s Faculty of Science will again host its popular Science Winter Week for Grade 11 and 12 learners interested in following a career in the mathematical sciences, the physical or biological sciences. The Science Winter Week, which wi... Read More

Mon Jun 17 2019 at 08:00 pm to Fri Jun 21 2019 at 05:00 pm

Pad Loop Daardeur

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Oor die berugte N1-deurpad wat deur ons dorp se hart loop word daar baie gekerm, gekla, gehuil, gelag, en gefilosofeer. Hierdie pad wat ons dorpshart middeldeur sny en soos ‘n swart slang deur die Karoovlaktes seil bring hoop en ‘n ekonomiese inspuiting v... Read More

Sun Apr 28 2019
02:00 pm to 03:00 pm

MIS

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Stercus Produksies voer Reza de Wet se drama Mis op vir hoërskole in die Wes-Kaap. Mis word voorgeskryf vir matrieks in Afrikaans en Drama. In die drama bekyk die skrywer die temas van onderdrukking en bevryding in ʼn post-depressie gesin se lewe in Suid-A... Read More

Mon Apr 29 2019
10:00 am to 11:30 am

Two Oceans Marathon 2019

University of Cape Town , Rondebosch, 7710 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Two Oceans Marathon. De halve marathon start vanaf 6:00u, de Ulta vanaf 6:40 op Main Road in Newlands en finish tot 13:30 op het rugbyveld van de University of Cape Town. Onderweg passeer je onder andere de Indische en Atlantische Oceaan. Een ongekend avo... Read More

Sat Apr 20 2019
06:30 am to 01:30 pm

Uncle Cal & the Elastic Band (Cape Flats Reloaded)

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

DJ Uncle Cal en die Elastic Band neem bekende Cape Flats-treffers en spice dit op! Kaapse supersterre Nur Abrahams en Salomé is die manlike en vroulike vokaliste. Saam met hulle op die verhoog is die welbekende kitaarspeler, Allou April en saksofoonspeler... Read More

Tue Apr 30 2019
08:15 pm to 09:35 pm

Die Gangsters

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

DIE GANGSTERS raak aktuele kwessies aan soos demokrasie, persoonlike vryheid en die verhouding tussen goed en kwaad wat steeds vandag in teater en verskeie diskoerse bespreek word en plaas dit onder die loep. Daar word gekyk na die dinamiek tussen diegene... Read More

Wed Apr 24 2019
08:00 pm to 09:00 pm

Ella Fitzgerald – A Century in Song

Artscape Theatre Centre , D F Malan St, 8001 Cape Town, Western Cape, Cape Town, South Africa

Die jazz-wêreld het onlangs die manjifieke Ella Fitzgerald se 100ste verjaardag gevier. Die First Lady of Song word nog elke dag wêreldwyd onthou deur middel van haar uitgebreide diskografie wat aan miljoene jazz-aanhangers oraloor vreugde verskaf. Anna... Read More

Fri Apr 26 2019
06:30 pm to 07:45 pm

Filters: