LEKKERDER AS LEKKER EN GROTER AS GROOT, is wat jy kan verwag van AFRIKAANS IS LEKKER 2026 in AMSTERDAM.
----- KAARTJIES NOU BESKIKBAAR -----
http://bit.ly/4mcw2q2
Dié alombekende Steve Hofmeyr, immergewilde Snotkop en uiters talentvolle Liezel Pieters is volgende deel van Afrikaans is Lekker 2026 en sal vir SLEGS EEN AAND op Saterdag 16 Mei 2026
by die Theater Amsterdam in Nederland te sien wees.
Die GROOTSTE Afrikaanse Sokkie After Party sal ook na afloop van die konsert by die teater plaasvind.
Volgens Wian Smith-Venter, uitvoerende hoof van The Marketing Zoo en organiseerder van die vertoning, is dit vir die maatskappy belangrik om in Afrikaanse musiekliefhebbers in Nederland se behoeftes te voorsien.
“Ons is baie trots op die konserte. Ons is ‘n internasionale bemarkingsmaatskappy, maar ons harte lê steeds by Afrikaans.
“Daarom het ons besluit om van Suid-Afrika se gunsteling-kunstenaars na ons mense in Nederland te bring, en waar beter om konsert te hou as in die gesogte en toeganklike Theater Amsterdam?”
Want lekker is LEKKER en ons sien uit om JOU daar te sien!
----- KAARTJIES NOU BESKIKBAAR -----
Also check out other Concerts in Amsterdam, Parties in Amsterdam, Arts events in Amsterdam.