Create Event
Grootjol  Pretoria  Met Groot Rugby op die Groot Skerms

Grootjol | Pretoria | Met Groot Rugby op die Groot Skerms

Time Sat Sep 23 2023 at 12:00 pm
(GMT+02:00)

Voortrekker Monument, Akasia, South Africa

Find Tickets
Grootjol | Pretoria | Met Groot Rugby op die Groot Skerms | Event in Akasia | AllEvents.in About the event Grootjol | Pretoria | Met Groot Rugby op die Groot Skerms
Suid-Afrika, GrootJol is op pad na jóú

Vanjaar jol ons die land aan die brand met die grootste buitelug-feestoer wat Suid Afrika nóg gesien het.

Na die reuse sukses wat die GroolJol fees in Pretoria (Mei) en Hartenbos (Desember) geniet het, is dit goed gedink om hierdie fees na die mense toe te neem sodat hulle ook hierdie lekker energieke konsert kan beleef.

Oor Desember het honderde duisend mense op Sosiale Media gegons oor hoe lekker die GrootJol in Hartenbos gelyk het en nou is dit hulle kans om te kom langarm onder die sterre, smul by die kos stalletjies, en hulle dors te les op die maat van hulle gunsteling kunstenaars se musiek.

Daar is ses konserte in ses verskillende stede wat trek oor 2023.

- Kaapstad, by die Meerendal Wynlandgoed, op 1 April 2023
- Hartenbos, by die ATKV Amfi, op 8 April 2023
- Die Baai (Gqeberha), by die Nelson Mandela Stadion, op 15 April 2023
- Vanderbijl, by die Emerald Resort & Casino, op 20 Mei 2023
- Potchefstroom, by die Jool Plaas, op 5 Augustus 2023
- Pretoria, by die Voortrekker Monument, op 23 September 2023

Die GrootJol Fees is met trots aangebied deur Toyota en sal van ons land se grootste kunstenaars insluit, soos Riaan Benadé, Appel, Ricus Nel, Bok van Blerk, Jay, Demi Lee Moore, Dodo Nyoka, Eloff, Lianie May, Karlien van Jaarsveld en Samantha Leonard.

Kaartjies is slegs by itickets beskikbaar met 10% afslag sou jy oor whatsapp deur die GrootChat koop.

Daar is verskeie lekker aanbiedinge vir feesgangers wat nie op hulself laat wag nie en heel eerste kaartjies koop, sal die eerste 1000 kaartjies teen slegs R250 verkoop word.

Kaartjies sal teen R295 beskikbaar wees sodra die aanbieding verstryk.

Kom jol GROOT met GrootJol - die toer.



You may also like the following events from Afrikaans is Groot:

Also check out other Sports Events in Akasia, Concerts in Akasia, Music Events in Akasia.

Tickets

Tickets for Grootjol | Pretoria | Met Groot Rugby op die Groot Skerms can be booked here.

Get Tickets

Event Photos
Hosted by
Afrikaans is Groot
About The Host: Vars nuus oor Coleske Artists kunstenaars en vrystellings.
Website Link: www.afrikaansisgroot.co.za
Are you the host?
Nearby Hotels Voortrekker Monument, Akasia, South Africa
Report a problem ?

Date & Time

Sat Sep 23 2023 at 12:00 pm
(GMT+02:00)

Location

Voortrekker Monument, Akasia, South Africa

Event Marketing